Eden Guesthouse is in die woonbuurt Hadison Park in Kimberley geleë en bied 5 volledig toegeruste dubbel- en enkelslaapkamers met slaapplek vir 1 tot 4 persone. Binne 2 - 10 km van The Big Hole", lughawe, motorhuur, Flamingo Casino, Absa Park-stadion …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Libby's Lodge, geleë in Upington, is ideaal vir beide besige professionele persone en toeriste. Ons bied 10 ruim, uniek versierde en privaat dubbelkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Ons bied ook selfsorg fasiliteite …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bostons bied boetiekhotelverblyf in Jan Kempdorp in die Noord-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Ons bied bekostigbare akkommodasie van topgehalte, fyn Suid-Afrikaanse kookkuns en 'n hartlike kroeg bekend in die omgewing as die plek om te wees... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of jy in Kimberley is vir besigheid en of jy via Kimberley op reis is na verdere bestemmings, KOSMOS Gastehuis is jou antwoord op netjiese, skoon en veilige verblyf met gewaarborgde Noord Kaapse gasvryheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kameelboomkoelte bied 7 selfsorg-chalets, gegradeer 4-sterre in Askham, die hart van die bekende 'Kalahari Rooi Duinroete' van die Suidelike Kalahari en is die resultaat van 'n droom geskep deur Erick en Nina Meyer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mein Heim is 'n pragtige plaas net 15 minute se ry vanaf Kimberley se middestad. Kom weg van die stad en ervaar die rustigheid van die natuur. Daar is vier volledig toegeruste eenhede van verskillende groottes. Troeteldiere is ook welkom indien dit... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kakamas Hotel, omring deur welige groen wingerde, skuil in die Oranjeriviervallei aan die buitewyke van Kakamas, Noord-Kaap. Kakamas Hotel is op pad na verskeie gewilde bestemmings: Augrabies Nasionale Park, die Kalahari, Namibië, Richtersveld …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kathu Inn bied selfsorg-chaletverblyf in Kathu. Kathu is die ysterertshoofstad van die Noord-Kaapprovinsie. Die naam beteken "dorp onder die bome", na die Kameeldoringwoud waarin dit geleë is. Ons selfsorgverblyf beskik oor... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.