Ouma Se Huis bied selfsorgverblyf in Grootdrink in 'n area bekend as die Kalahari & Diamantvelde in die Noord-Kaap. Hierdie selfsorgplaashuis het slaapplek vir 8. Ouma se Huis is langs die N10 in Grootdrink geleë, tussen Groblershoop... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.