Eden Guesthouse is in die woonbuurt Hadison Park in Kimberley geleë en bied 5 volledig toegeruste dubbel- en enkelslaapkamers met slaapplek vir 1 tot 4 persone. Binne 2 - 10 km van The Big Hole", lughawe, motorhuur, Flamingo Casino, Absa Park-stadion …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Libby's Lodge, geleë in Upington, is ideaal vir beide besige professionele persone en toeriste. Ons bied 10 ruim, uniek versierde en privaat dubbelkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Ons bied ook selfsorg fasiliteite …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of jy in Kimberley is vir besigheid en of jy via Kimberley op reis is na verdere bestemmings, KOSMOS Gastehuis is jou antwoord op netjiese, skoon en veilige verblyf met gewaarborgde Noord Kaapse gasvryheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kakamas Hotel, omring deur welige groen wingerde, skuil in die Oranjeriviervallei aan die buitewyke van Kakamas, Noord-Kaap. Kakamas Hotel is op pad na verskeie gewilde bestemmings: Augrabies Nasionale Park, die Kalahari, Namibië, Richtersveld …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.