OppiRantje is geleë in die Bo-Karoo in die Orania. Dit is ’n luukse goed toegeruste selfsorg woonstel met twee kamers, een met dubbel bed en die ander met twee enkel beddens. Sit-eetkamer met DSTV. WiFi is gratis en vinnig. Kombuisie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kathu Inn bied selfsorg-chaletverblyf in Kathu. Kathu is die ysterertshoofstad van die Noord-Kaapprovinsie. Die naam beteken "dorp onder die bome", na die Kameeldoringwoud waarin dit geleë is. Ons selfsorgverblyf beskik oor... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.