Libby's Lodge, geleë in Upington, is ideaal vir beide besige professionele persone en toeriste. Ons bied 10 ruim, uniek versierde en privaat dubbelkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Ons bied ook selfsorg fasiliteite …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kameelboomkoelte bied 7 selfsorg-chalets, gegradeer 4-sterre in Askham, die hart van die bekende 'Kalahari Rooi Duinroete' van die Suidelike Kalahari en is die resultaat van 'n droom geskep deur Erick en Nina Meyer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.