Dreams bied selfsorgverblyf in Pringlebaai, aan die Overberg-/Walviskus. Jy sal nie droom as jy wakker word net 100 m - 3 minute se stap - na die wit sand van Pringlebaai se idilliese strand nie. Ontspanning, gemak, gesinstyd, natuur... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Delta Sea Cottage is drieslaapkamerdupleks in sekuriteitskompleks aan die strandfront van Diazstrand tussen Hartenbos en Mosselbaai. (Slaap 8). Beheerde toegang tot die strand sowat 40m weg, nie nodig om te ry nie. Beheerde toegang tot sprankelende... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pepper Hollow bied selfsorgkothuisverblyf in Constantia, Kaapstad. Die verblyf bestaan uit een selfsorgkothuis met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en spieëltafel met 'n en suite-badkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bikini Beach Manor bied luukse selfsorgverblyf in Gordonsbaai, Kaapstad. As jy op soek is na 'n ontspannende toevlugsoord van goeie gehalte, soek dan nie verder nie aangesien jy aangekom het! Bikini Beach Manor is 'n 4-verdieping 1200m2 moderne... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Anchor Bay, 'n tuiste weg van die huis, is 'n selfsorghuis (slaapplek vir 7) in die klein strandmeerdorpie Skiathos, Langebaan aan die Kaapse Weskus. Anchor Bay is stapafstand vanaf Club Mykonos, die strand en Laguna Mall. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Mer, (die see) bied gaste die geleentheid om in Paternoster, reg op die strand, slegs 15m van die hoogwatermerk te bly met asemrowende sonsondergange en uitsigte oor die eindlose strande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Club Mykonos K420 is 'n selfsorgwoonstel (slaapplek vir 4) wat aan die rustige oewer van die skilderagtige Langebaan-strandmeer geleë is. Club Mykonos is 'n gesinsvriendelike Weskus-strandoord in Suid-Afrika wat 'n unieke en opwindende vakansie... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
323 Kusweg Tergniet bied selfsorgverblyf in die gewilde kusvakansiedorp Tergniet. Hierdie huis is op die strandfront geleë met ononderbroke see-uitsigte en het slaapplek vir 8 in gerief. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die strandhuis het 3 eenhede beskikbaar - Oribaai, Oppibaai & Bydibaai in Buffelsbaai geleë in die hart van die Tuinroete, 15km vanaf Knysna en Sedgefield. Hierdie geïsoleerde rustige dorpie het net 200 huise, het veilige strande vir swem en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
At Rest is 'n 'n sjarmante selfsorg houtkajuit, naby die strand in Pirates Creek, in die hart van die Tuinroete in Die Wildernis Nasionale Park. Dit is 'n gewilde naweek- en vakansie wegbreek-bestemming met iets om te bied vir die hele gesin. Geleë o …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bertha's Place is 'n bekoorlike, ten volle toegeruste selfsorg-woonstel in die hart van die geskiedkundige Stellenbosch. Dit is geskik vir een tot vier persone. Dit het twee slaapkamers, 'n groot eet/sitkamer, 'n stoep en tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenbosch Apartment is 'n twee-slaapkamer, selfsorg-woonstel naby aan die historiese midde-dorp van Stellenbosch. Dit is 'n woonstel op die grondvloer en het 'n pragtige tuin met braaigeriewe. Lughawe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Beach Villa, is 'n ruim twee slaapkamer woonstel met 'n pragtige uitsig oor die see en berg en binne loopafstand na die strand en 'n beroemde Waterfront. Pragtige uitsig oor die see, aand sonsondergange en rustig loop langs die strand promenade is aan die …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview 303 bied luukse selfsorgwoonstelverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg-/Walviskusstreek, Wes-Kaap. Ons seefrontwoonstel is sentraal geleë tussen die swemstrande en die Hermanus middedorp. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cape Robin bied luukse selfsorgverblyf-opsies, geleë in inheemse plantegroei - insluitend fynbos - met pragtige uitsigte oor die Robberg-skiereiland, die see en die Tsitsikammaberge in die verte. Aangrensend aan die plaaslike gholf... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea Cottage 51 bied selfsorgverblyf in Diaz-strand, Mosselbaai in die Tuinroete, Wes-Kaap. Hierdie selfsorg-drieslaapkamerkothuis (slaapplek vir 8: ideaal vir 4 volwassenes, 4 kinders) in veilige kompleks met swembad, het direkte toegang tot... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vakansie of besigheid, bed-en-ontbyt of selfsorg... kom na At Villa Fig Guest House, geleë in die rustige Constantia-vallei en geniet die berguitsigte vanaf jou slaapkamer en balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Tobago Heights is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers (slaapplek vir 4) in die Capri Village-area wat na die Noordhoekvallei kyk, wat strek tot by Noordhoek se 7 km-strand van wit sand en tot by Chapmans Peak-berg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.