Marine Drive Manor is 'n selfsorg-strandhuis wat aan die strandfront in die rustige kusdorpie Vermont geleë is, net 10 minute se ry vanaf die gewilde kusdorpie Hermanus. Slaap tot 14 mense met addisionele kothuis ingesluit. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Constantia Thatch Lodge bied verblyf vir 10 persone in 2 kothuise en 2 kamers met privaat badkmers. Privaat toegang met stoepe. Swembad, beskermde parkering in 'n veilige en rustige omgewing. 20 minute vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vennebos Cottages bied 'n verskeidenheid selfsorgkothuise in 'n woud-omgewing naby Rheenendal, net 15 km vanaf Knysna in die Wes-Kaap se Tuinroete. Dit is die ideale ligging vir diegene wat wil ontspan en 'n bietjie vrede en stilte kry. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mangochi, geleë op die noordelike punt van Britanniabaai en minder as 50 m van die krulgolwe, is 'n tipiese Weskus-houtstrandhuis - daardie seldsame ras van plek waar kreefduik, mosseljag en visvang aan die orde van die dag is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mayfield Cottages - 2 luukse (ruim, sonnige en gerieflike) selfsorg-suites (elk slaap 2 mense) gerieflik geleë in die lowerryke, historiese voorstad Rondebosch, Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview Mountain See-front Cottages in Houtbaai skuil rustig teen die woud, teen die hange van die "Skoorsteenkopberg" in die gesogte Scott Estate area, waar die skoon berglug en seebries kombineer om... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Perfek geleë 'n hartklop weg (200m) van die strand in Kaapstad se pragtige Blouberg, is Aandvari Sunset Court, 'n verborge juweel. Dit is die ideale bekostigbare plek, ten volle toegerus met al die huislike geriewe, om die omgewing te verken asook om …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ontsnap van die spanning van die stadslewe en kom na 'n plek gevul met voëlsang, waar die pas ontspanne, rustig en van hoë kwaliteit is! Audrey's vineyard cottage & homestead is op 'n aktiewe wynplaas in die skilderagtige Nuy-valley, aan die voe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea Breeze (slaapplek vir 4) bied selfsorgverblyf in Bloubergrant, Bloubergstrand, Kaapstad. Vanuit die sitkamer, hoofslaapkamer en balkon het jy die skouspelagtigste uitsigte oor die Bloubergrant-strand, see, Tafelberg, Kaapstad... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cabannas @ Dana is 'n slaapplek vir 15 wat uit 3 selfsorg-eenhede en 1 semi-selfsorgeenheid in Danabaai bestaan en gerieflik naby strande en besienswaardighede geleë is. George-lughawe is 45 km weg terwyl die sentrum van Mosselbaai minder as 10 min …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mooi Bly word deur 'n klein gesit besit en bestuur. Dit is 'n wynlandgoed wat toegewikkel is in die natuurskoon van die Du Toit-berghange. Dit kyk uit oor die Paarlvallei en bied 5 unieke selfsorg-grasdakkothuise. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Outeniqua View is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos in die Tuinroete, Wes-Kaap. Die selfsorg-eenheid wat net geskik is vir 'n gesin van 4 (2 volwassenes en 2 kinders) - bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en baie ingeboude kaste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë op 'n koppie, 400m weg van die hoofstraat in Prins Albert, sal u ons eenheid wat luukse selfsorg-verblyf aanbied, kry. Dit het al die nodige geriewe om 'n 'tuis van huis'-gevoel te kan bied. Bed en ontbyt, gesondheids voorsiening, vars melk en. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Milkwood Cottage is 'n privaat wegkruipplek in die hart van die Tuinroete, geleë in Hershamstrand, Groot Brakrivier, Suid-Afrika. Hierdie knus, tog ruim kothuis is genestel tussen Melkhoutbome en bied 'n ideale wegkomplek vir 'n rustige vakansie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The River Club Villas is 'n gesogte kompleks in Plettenbergbaai. Hierdie goed ingerigte oopplan 3 slaapkamer almal en suite tuin eenheid is ideaal vir die gesinswegbreek. Slegs 10 minute se stap na Beacon Island-strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hocus Pocus is 'n selfsorgkothuis (slaapplek vir 4) in Bekbaai, Paternoster. Eenvoudige maar funksionele argitektoniese stylhuis gebaseer op die historiese Weskus Vissershuisies soos oral rondom Paternoster gesien. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.