Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14 - Mountain view from the enclosed balcony
  • 2 of 14
    2/14 - Dining table overlooking the main living space
  • 3 of 14
    3/14 - Lounge
  • 4 of 14
    4/14 - Indoor braai / kitchen
  • 5 of 14
    5/14 - Kitchen
  • 6 of 14
    6/14 - General area
  • 7 of 14
    7/14 - Landing
  • 8 of 14
    8/14 - Bedroom 1
  • 9 of 14
    9/14 - Bedroom 2
  • 10 of 14
    10/14 - The bathroom
  • 11 of 14
    11/14 - The bathroom
  • 12 of 14
    12/14 - Artwork
  • 13 of 14
    13/14 - Artwork
  • 14 of 14
    14/14 - Kite beach, our closest beach, only a few minutes walk away
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
*Vanaf R1000
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Gas resensies EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:8 Sunset Court, 3 Viola Road, Bloubergstrand, Western Cape, South Africa
Kontak:Gavin and Marco
Fax  :+27-86-5117793
Cell (1) :+27-82-3716925
Cell (2) :+27-83-6232423 (Marco)

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Apartment (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
Bladsy Statistieke
62340 besigtings sedert 12 Mar, 2004.
Laas opgedateer op 03 Jan, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Perfek geleë 'n hartklop weg (200m) van die strand in Kaapstad se pragtige Blouberg, is Aandvari Sunset Court, 'n verborge juweel. Dit is die ideale bekostigbare plek, ten volle toegerus met al die huislike geriewe, om die omgewing te verken asook om te ontspan. Hierdie helder en sonnige, stylvolle, maar ruim woonstel op die tweede verdieping bied uitsig op Tafelberg en die see.

Slaapkamer 1 bied slaapplek vir 2 gaste in 'n baie gerieflike koningin-grootte bed.

Slaapkamer 2 bied slaapplek vir 2 gaste in 'n baie gerieflike dubbel-grootte bed.

Verblyf:

  • Luukse 100% katoen-perkal linne
  • Gemaklike matrasse vir goeie nagrus
  • Meer as genoeg kas-ruimte
  • Haardroër, wekker en strykyster
  • Alle linne, bad handdoeke, breekware en eetgerei word voorsien
  • 'n Slaapbbank vir 'n kind in die sitkamer/leef-area
  • 'n Goed-ingerigte kombuis
  • 'n Binne braai en eetkamertafel
  • TV, DVD-speler en 'n hoëtroustel (DSTV beskikbaar - bring eie kaart en dekodeerder)
  • Moderne badkamer met 'n groot stort en hoekbad
  • Die kompleks is veilig en bied veilige parkeerplek
  • Net trappe in die gebou, die woonstel is die enigste eenheid op die tweede vloer
  • Ook ingesluit, 'n toesluit motorhuis, ideaal vir 'n sleepwa, fietse of branderplankry-toerusting

Of u bly vir besigheid of plesier is, ons is vol vertroue dat u 'n onvergeetlike verblyf by Aandvari Sunset Court sal hê!

Binne loopafstand:

  • Die see en die promenade
  • Restaurante, wegneem eetplekke, koffiewinkels, kroeë en geriefswinkels
  • Internet kafees, DVD Huur afsetpunte, drankwinkels, haarsalonne en spas
  • Wasserye
  • Surf winkels (van hulle bied verskeie watersport lesse aan)
  • Kite Beach vir branderplankryers
  • Motorhuur
  • MyCiti busroete
  • Uber en 24-uur taxi dienste
  • Karwas en valet dienste
  •  Ons ander eenhede: Aandvari Ocean View, Aandvari Zeezicht en Aandvari Atlantic Terraces

Plaaslike geriewe:

  • Big Bay
  • 2 gholfbane
  • Verskeie gimnasiums, insluitend Virgin Active, Planet Fitness en Curves
  • Flamingo Vlei, gewild vir branderplank ry, waterskiërs en voël-kykers
  • Al die groot banke
  • Verskeie winkelsentrums, insluitende Bayside Mall, Table View Mall, Weskus Village en Eden on the Bay
  • Blaauwberg-hospitaal en Milnerton Medicity

Plaaslike toerisme-aantreklikhede binne ry-afstand:

  • Tafelberg en die kabel-karretjie
  • V & A Waterfront, Robbeneiland bootritte en Two Oceans Aquarium (15 km)
  • Century City, Canal Walk-winkelsentrum en Ratanga Junction
  • Kaappunt
  • Kaapstad middestad - Groenmarkplein, St George's Mall
  • Internasionale Lughawe Kaapstad (20 km)
  • Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (CTICC)
  • Kaapstad-stadion
  • Darling, Evita se Perron en die Weskus blomme (in seisoen)
  • Grand West Casino en die Grand Arena
  • Teaters: Milnerton Playhouse, Baxter Teater, Teater on the Bay, Hiddingh Kleinteater, Roxy Revue Bar, die Barnyard Teater en Die Fugard-teater
  • Houtbaai - Hawe, World of Birds en Seal Island bootritte
  • Chapman's Peak
  • Kalkbaai en Simonstad
  • Killarney Renbaan vir motorsport
  • Kirstenbosch Botaniese Tuine
  • Pikkewyne by Boulders-strand
  • Weskus Volstruisplaas (op die N7)
  • Die wynlande
 
Fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Nie gediens
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Toesluit motorhuis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kaggel
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Tee / koffie fasiliteite
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    62340 besigtings sedert 12 Mar, 2004.
    Laas opgedateer op 03 Jan, 2025.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Aandvari Sunset Court
    February 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 14
      1/14 - Mountain view from the enclosed balcony
    • 2 of 14
      2/14 - Dining table overlooking the main living space
    • 3 of 14
      3/14 - Lounge
    • 4 of 14
      4/14 - Indoor braai / kitchen
    • 5 of 14
      5/14 - Kitchen
    • 6 of 14
      6/14 - General area
    • 7 of 14
      7/14 - Landing
    • 8 of 14
      8/14 - Bedroom 1
    • 9 of 14
      9/14 - Bedroom 2
    • 10 of 14
      10/14 - The bathroom
    • 11 of 14
      11/14 - The bathroom
    • 12 of 14
      12/14 - Artwork
    • 13 of 14
      13/14 - Artwork
    • 14 of 14
      14/14 - Kite beach, our closest beach, only a few minutes walk away
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Aandvari Sunset Court - Bloubergrant Verblyf.