Bly Plekke Logo
  • 1 of 10
    1/10 - View from whale watching platform (150m)
  • 2 of 10
    2/10 - Swimming Pool (5m x 3m) Fully fenced with lockable gates.
  • 3 of 10
    3/10 - Street view from Claude Urban Drive. Under cover braai area.
  • 4 of 10
    4/10 - Fully equipped kitchen. (Including washing machine)
  • 5 of 10
    5/10 - Full size stove with oven plus microwave
  • 6 of 10
    6/10 - Dining room (6-seater)
  • 7 of 10
    7/10 - Lounge
  • 8 of 10
    8/10 - Second bedroom (double bed plus bunk bed.
  • 9 of 10
    9/10 - Main bedroom (queen size bed)
  • 10 of 10
    10/10 - Ful Bathroom with shower and toilet. Separate toilet.
  • 1 of 10
  • 2 of 10
  • 3 of 10
  • 4 of 10
  • 5 of 10
  • 6 of 10
  • 7 of 10
  • 8 of 10
  • 9 of 10
  • 10 of 10
*Vanaf R1000
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:6 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, garden route, South Africa
Kontak:Anton/Sarie
Cell (1) :+27-83-6315885
Cell (2) :+27-82-9208430

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Cottage (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double, bunk
Bladsy Statistieke
50786 besigtings sedert 03 Mar, 2009.
Laas opgedateer op 23 Jan, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Elfransa Beach Cottage is geleë aan die voorste ry van Myoli-strand in Sedgefield, 150m vanaf die hoofswemplek en walvis-uitkykplatform. Hierdie 90m² 2slaapkamer kothuis is ten volle gemeubileerd met al die benodigdhede vir 6 persone (maks 5 volwassenes) om 'n veilige en ontspanne vakansie in die pragtige tuinroete, te geniet.

Geniet 'n vakansie wat u sal onthou as u ontspan en afskakel in u gerieflike tuis van huis. Ten volle omhein met 'n elektriese hek en alarm-sisteem, sal jou veiligheid nie bedreig word nie. Daar is ook 'n sluitbare kluis vir u waardevolle besittings en 'n veilige parkeerplek om u gemoedsrus verder te verseker.

Die kothuis bied ook die volgende:

2 Slaapkamer, 1 vol badkamer (sluit 'n stort in). 'n Aparte toilet. 'n Groot oopplan woon/eetkamer en 'n vol toegeruste kombuis. 'n Ingeboude braaiplek, onderdak stoep, gratis SABC Tv, vol DSTV teen 'n klein vergoeding, DVD-speler, wasmasjien, vries/yskas, stoof met oond, mikrogolfoond, lugversorgers in hoofslaap-en woonkamer, swembad. Beddegoed word voorsien (bring asseblief u eie strandhanddoeke). Vermaak sluit in: Swem (see, strandmeer of swembad op terrein), walvis-kyk, hengel of ondersoek die baie wonders van die Tuinroete.

Neem asseblief kennis:

Daaglikse skoonmaak-diens word normaalweg nie voorsien nie. Linneware word weekliks geruil, of hang af van die lengte van u verblyf. Lughawe-pendel slegs op versoek. Hierdie is 'n geen rook gerief - buite kan u doen wat u wil. Minimum verblyf is 3 nagte. Desember-vakansie en ander gekose tye, 'n minimum verblyf van 3 nagte.

Die omgewing bied baie vermake, insluitend:

  • Strand en woud-wandelinge
  • Voëlplaas
  • Monkeyland
  • Bungee-spring
  • Kano-roei en bootvaarte
  • Fietspaaie
  • Gholf
  • Perdritte
  • Paragliding
  • Water glybaan
  • Bioskope
  • Inkopies
  • Wolf Sanctuary
  • Olifant-park, Kango-grotte
  • Volstruis-plase en nog baie meer
  • KKNK
Fasiliteite
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Malaria vry
  • Kluis
  • Internet fasiliteite
  • Verwarmers
  • Gratis parkering
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DVD speler
  • DSTV
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Braai fasiliteite
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lughawe oordragte
  • Lugversorging in sitkamer
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Geen rook in die huis nie
  • Nie gediens
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Parkeerplek op die perseel
  • Restaurante naby
  • Tee / koffie fasiliteite
  • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
  • WiFi
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    50786 besigtings sedert 03 Mar, 2009.
    Laas opgedateer op 23 Jan, 2025.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Elfransa Beach Cottage
    February 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 10
      1/10 - View from whale watching platform (150m)
    • 2 of 10
      2/10 - Swimming Pool (5m x 3m) Fully fenced with lockable gates.
    • 3 of 10
      3/10 - Street view from Claude Urban Drive. Under cover braai area.
    • 4 of 10
      4/10 - Fully equipped kitchen. (Including washing machine)
    • 5 of 10
      5/10 - Full size stove with oven plus microwave
    • 6 of 10
      6/10 - Dining room (6-seater)
    • 7 of 10
      7/10 - Lounge
    • 8 of 10
      8/10 - Second bedroom (double bed plus bunk bed.
    • 9 of 10
      9/10 - Main bedroom (queen size bed)
    • 10 of 10
      10/10 - Ful Bathroom with shower and toilet. Separate toilet.
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Elfransa Beach Cottage - Sedgefield Verblyf.