Bertha's Place is 'n bekoorlike, ten volle toegeruste selfsoprg-woonstel in die hart van die geskiedkundige Stellenbosch.
Dit is geskik vir een tot vier persone. Dit het twee slaapkamers, 'n groot eet/sitkamer, 'n groot kombuis met 'n tafel en stoele. Die kombuis het 'n buitedeur wat lei na 'n stoep en tuin. Die badkamer het 'n bad en stort. Die woonstel is in 'n baie stil omgewing en daar is parkeerplek vir een voertuig. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Na 'n besige dag van stap, rondkyk, rondry ens., sal u vind dat hierdie woonstel die regte plek is om rustig te ontspan en te verfris. Geniet die aandete of gaan eet uit by een van die goeie restautante in Stellenbosch. U sal verseker 'n goeie nagrus nodig hê vir die volgende dag se vermaak.
Stellenbosch Self Catering Apartment, Flatlet Accommodation • Stellenbosch Self Catering Accommodation • Stellenbosch Star Graded Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!