Constantia Thatch Lodge bied verblyf vir 10 persone in 2 kothuise en 2 kamers met privaat badkmers. Privaat toegang met stoepe. Swembad, beskermde parkering in 'n veilige en rustige omgewing. 20 minute vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vennebos Cottages bied 'n verskeidenheid selfsorgkothuise in 'n woud-omgewing naby Rheenendal, net 15 km vanaf Knysna in die Wes-Kaap se Tuinroete. Dit is die ideale ligging vir diegene wat wil ontspan en 'n bietjie vrede en stilte kry. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mangochi, geleë op die noordelike punt van Britanniabaai en minder as 50 m van die krulgolwe, is 'n tipiese Weskus-houtstrandhuis - daardie seldsame ras van plek waar kreefduik, mosseljag en visvang aan die orde van die dag is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview Mountain See-front Cottages in Houtbaai skuil rustig teen die woud, teen die hange van die "Skoorsteenkopberg" in die gesogte Scott Estate area, waar die skoon berglug en seebries kombineer om... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ontsnap van die spanning van die stadslewe en kom na 'n plek gevul met voëlsang, waar die pas ontspanne, rustig en van hoë kwaliteit is! Audrey's vineyard cottage & homestead is op 'n aktiewe wynplaas in die skilderagtige Nuy-valley, aan die voe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cabannas @ Dana is 'n slaapplek vir 15 wat uit 3 selfsorg-eenhede en 1 semi-selfsorgeenheid in Danabaai bestaan en gerieflik naby strande en besienswaardighede geleë is. George-lughawe is 45 km weg terwyl die sentrum van Mosselbaai minder as 10 min …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mooi Bly word deur 'n klein gesit besit en bestuur. Dit is 'n wynlandgoed wat toegewikkel is in die natuurskoon van die Du Toit-berghange. Dit kyk uit oor die Paarlvallei en bied 5 unieke selfsorg-grasdakkothuise. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë op 'n koppie, 400m weg van die hoofstraat in Prins Albert, sal u ons eenheid wat luukse selfsorg-verblyf aanbied, kry. Dit het al die nodige geriewe om 'n 'tuis van huis'-gevoel te kan bied. Bed en ontbyt, gesondheids voorsiening, vars melk en. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Milkwood Cottage is 'n privaat wegkruipplek in die hart van die Tuinroete, geleë in Hershamstrand, Groot Brakrivier, Suid-Afrika. Hierdie knus, tog ruim kothuis is genestel tussen Melkhoutbome en bied 'n ideale wegkomplek vir 'n rustige vakansie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hocus Pocus is 'n selfsorgkothuis (slaapplek vir 4) in Bekbaai, Paternoster. Eenvoudige maar funksionele argitektoniese stylhuis gebaseer op die historiese Weskus Vissershuisies soos oral rondom Paternoster gesien. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die plaas, Pampoen-Fontein is op 'n plato geleë, hoog in die Olifantsrivier-berge, twee ure vanaf Kaapstad. Ons bied volkome vrede en stilte binne 'n duisend akker van wilde blomme, sandsteenberge, onbesoedelde damme en pragtige uitsigte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Loop ongeveer 70m na die privaat toegang Keurbooms strand. Hier vind jy 'n groot houtdek vanwaar jy die skouspelagtige panoramiese see-uitsig, walvisse wat deurbreek en dolfyne wat oor die branders dans, kan geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons heerlike selfsorg strandhuis in Strand is net 'n kort entjie se stap van dertig meter, deur die tuin en sandduine, wat jou na die wonderlike, vyf kilometer lange sandstrand sal bring. Slaap 4. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cape St. Blaize is 'n wonderlike meenthuis met 3 slaapkamers (slaapplek vir 6), 2 badkamers wat bo-op 'n heuwel uitkyk wat oor die historiese dorp Mosselbaai uitkyk. Geleë in 'n stil woonbuurt met asemrowende see-uitsigte. Troeteldiervriendelik. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paternoster, Vredenburg, is een van die oudste dorpe aan die Weskus in die Kaap. As gevolg van streng ontwikkelings-riglyne, het die dorp sy egte atmosfeer behou met sy wit gekalkte huise teen die kobaltbloue Atlantiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg tuin-eenhede, met eie badkamers. Verskillende groottes en pryse met slaapplek vir 2/3/4 persone. Slegs 20 minute van Kaapstad. Vanaf R570/nag/per eenheid. Privaat ingange en stoepe. Veilige parkering op terrein, gratis internet, wasgoeddiens, swe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.