Die Blue Robin is 'n nuut opgeknapte vakansie-huis op die strand. Ons bied 'n rustige spanningsvrye omgewing vir die sakepersoon of vir die toeris. U kan kollegas of vriende op die dek onthaal. Dit het 'n uitsig op een van die wêreld se mooiste tone …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg tuin-eenhede, met eie badkamers. Verskillende groottes en pryse met slaapplek vir 2/3/4 persone. Slegs 20 minute van Kaapstad. Vanaf R570/nag/per eenheid. Privaat ingange en stoepe. Veilige parkering op terrein, gratis internet, wasgoeddiens, swe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons heerlike selfsorg strandhuis in Strand is net 'n kort entjie se stap van dertig meter, deur die tuin en sandduine, wat jou na die wonderlike, vyf kilometer lange sandstrand sal bring. Slaap 4. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geniet die rustigheid van Lavender Cottages, met asemrowende uitsigte op die Elgin vallei, wat bekend is nie net vir sy vrugte nie, maar ook vir die pragtige tuine. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paternoster, Vredenburg, is een van die oudste dorpe aan die Weskus in die Kaap. As gevolg van streng ontwikkelings-riglyne, het die dorp sy egte atmosfeer behou met sy wit gekalkte huise teen die kobaltbloue Atlantiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seaside Cottage bied selfsorgverblyf aan die strand in Wildernis, Tuinroete. Ons selfsorgverblyf is op die strand in Wildernis geleë, met asemrowende uitsigte oor branders wat breek. Laat die geluide van die see jou aan die slaap sus. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dunvegan Lodge is hoog teen die fynbosbedekte hange van Clovellyberg, Vishoek geleë en bied luukse selfsorgverblyf in ruim sonnige kamers, elk met moderne en suite-badkamers, TV met satelliet, telefoon, haardroër, kluis en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Pacem bied besoekers selfsorgverblyf in Hermanus aan die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die Hermanus woonbuurt Voelklip het dit 'n manjifieke uitsig op die berg sowel as see-uitsigte. Pacem is in 'n stil area geleë... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
323 Kusweg Tergniet bied selfsorgverblyf in die gewilde kusvakansiedorp Tergniet. Hierdie huis is op die strandfront geleë met ononderbroke see-uitsigte en het slaapplek vir 8 in gerief. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg akkommodasie beskikbaar in Keurboomstrand op die skilderagtige Tuinroete. Akkommodeer tot 10 mense (5 slaapkamers). Dit sluit ook die volgende unieke geriewe en kenmerke in: patio met ingeboude braai, toesluitmotorhuis, DStv... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Club Mykonos K420 is 'n selfsorgwoonstel (slaapplek vir 4) wat aan die rustige oewer van die skilderagtige Langebaan-strandmeer geleë is. Club Mykonos is 'n gesinsvriendelike Weskus-strandoord in Suid-Afrika wat 'n unieke en opwindende vakansie... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
At Rest is 'n 'n sjarmante selfsorg houtkajuit, naby die strand in Pirates Creek, in die hart van die Tuinroete in Die Wildernis Nasionale Park. Dit is 'n gewilde naweek- en vakansie wegbreek-bestemming met iets om te bied vir die hele gesin. Geleë o …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dreams bied selfsorgverblyf in Pringlebaai, aan die Overberg-/Walviskus. Jy sal nie droom as jy wakker word net 100 m - 3 minute se stap - na die wit sand van Pringlebaai se idilliese strand nie. Ontspanning, gemak, gesinstyd, natuur... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Delta Sea Cottage is drieslaapkamerdupleks in sekuriteitskompleks aan die strandfront van Diazstrand tussen Hartenbos en Mosselbaai. (Slaap 8). Beheerde toegang tot die strand sowat 40m weg, nie nodig om te ry nie. Beheerde toegang tot sprankelende... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Anchor Bay, 'n tuiste weg van die huis, is 'n selfsorghuis (slaapplek vir 7) in die klein strandmeerdorpie Skiathos, Langebaan aan die Kaapse Weskus. Anchor Bay is stapafstand vanaf Club Mykonos, die strand en Laguna Mall. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Rus In De Rust is 'n pragtige 1920's erfenishuis wat liefdevol gerestoureer en pragtig gemeubileer is en bied ruim selfsorgverblyf vir tot 6 gaste. De Rust is 'n skilderagtige dorpie aan die voet van die Swartberge-bergreeks. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea Cottage 51 bied selfsorgverblyf in Diaz-strand, Mosselbaai in die Tuinroete, Wes-Kaap. Hierdie selfsorg-drieslaapkamerkothuis (slaapplek vir 8: ideaal vir 4 volwassenes, 4 kinders) in veilige kompleks met swembad, het direkte toegang tot... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea Cottage 126 bied selfsorgverblyf in Diaz-strand, Mosselbaai in die Wes-Kaap se Tuinroete. Hierdie drieslaapkamer-selfsorgeenheid is in 'n sekuriteitskompleks aan die Diaz-strandfront, tussen Hartenbos en Mosselbaai. Verhoogde... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
J'aime la Mer (ek is lief vir die see), bied aan tot 4 gaste die geleendheid om reg op die strand in Paternoster te bly. Ideaal gelee, slegs 15m van die hoogwatermerk, is die losstaande eenheid... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.