25 Kyalanga is 'n selfsorg woonstel op die tweede verdieping met drie slaapkamers en het 'n wonderlike see uitsig vanaf die oordek balkon, met 'n gasbraai vir jou genot. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Mustique No 5 is n Moderne, Eksklisiewe 3 slaapkamer, Luukse selfsorg woonstel met n lieflike ontspanne gevoel, in veilige kompleks geleë op die rotse en die water se rand van die pragtige kusdorpie, Ballito, Noordkus, KwaZulu-Natal vir n ontspanne en …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie moderne see woonstel is ten volle toegerus vir 4 mense met sy eie spa (jacuzzi) op 'n patio waarvandaan jy die branders kan hoor breek terwyl jy jou skemerkelkies drink. Die fokus is op familie-vriendelike see ontspanning en privaatheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
22 Brons Beach is 'n pragtige strand-front woonstel geleë op Umhlanga se spog swem strand. Die eenheid het n uitsonderlike uitsig oor die see en het direkte toegang tot die gewilde strand promenade en swem strande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bronze Beach 24 is 'n pragtige strandfront woonstel geleë op Umhlanga se uitsoek swemstrand. Die eenheid het ‘n uitsonderlike uitsig oor die see en direkte toegang tot die gewilde strand promenade en swemstrande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die moderne kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas / vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, broodrooster, ketel, breekgoed, en eetgerei. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Akkommodeer 6 mense soos volg: (1 dubbelbed en 4 enkel beddens). ‘n Vrieskas is beskikbaar en DStv (beperkte kanale), die kompleks is luuks, met 24-uur sekuriteit, ‘n tennisbaan, swembad, muurbalbaan, wassery, en 'n kaai op die vleiland (“estuary”). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glitter Bay 12 is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met n uitsonderlike uitsig, ‘n direkte toegang tot die gewilde wandelpad en swem strande, goeie sekuriteit en ‘n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg woonstel akkommodasie in Umhlanga Rocks. Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandelpad en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As jy dit geniet om te dobbel is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga. Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane binne maklike bereik. Soos jy …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.