Bly Plekke Logo
  • 1 of 17
    1/17 - Patio with braai allowed
  • 2 of 17
    2/17 - Kitchen with breakfast nook
  • 3 of 17
    3/17 - Lounge
  • 4 of 17
    4/17 - Lounge Views
  • 5 of 17
    5/17 - Living Area
  • 6 of 17
    6/17 - Kitchen
  • 7 of 17
    7/17 - Main bedroom
  • 8 of 17
    8/17 - Main bedroom views
  • 9 of 17
    9/17 - Bathroom
  • 10 of 17
    10/17 - Kids Bedroom that sleeps 3
  • 11 of 17
    11/17 - Views from the patio
  • 12 of 17
    12/17 - Glitter Bay Building
  • 13 of 17
    13/17 - Communal braai area
  • 14 of 17
    14/17 - Umhlanga Iconic Coastline
  • 15 of 17
    15/17
  • 16 of 17
    16/17
  • 17 of 17
    17/17
  • 1 of 17
  • 2 of 17
  • 3 of 17
  • 4 of 17
  • 5 of 17
  • 6 of 17
  • 7 of 17
  • 8 of 17
  • 9 of 17
  • 10 of 17
  • 11 of 17
  • 12 of 17
  • 13 of 17
  • 14 of 17
  • 15 of 17
  • 16 of 17
  • 17 of 17
*Vanaf R1775
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:66 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Bonny Williamson
Cell  :+27-83-4155650

Betalings Opsies
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • 5 Glitter Bay (Slaap 5) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - bunk, single
Bladsy Statistieke
102078 besigtings sedert 05 Oct, 2007.
Laas opgedateer op 31 Oct, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met ‘n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandel pad, strand en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad asook ‘n private braai op die patio en braai area by die swembad.

Jy kan die atmosfeer van hierdie kusdorpie geniet met al die beste geriewe op jou voorstoep. Die woonstel word daagliks gediens (behalwe oor naweke en openbare vakansiedae). Die woonstel, wat uitkyk oor die Indiese Oseaan, bestaan uit 'n groot sitkamer, eetkamer hoek, ten volle toegeruste kombuis, 2 slaapkamers, 1 badkamer en ‘n patio.

Umhlanga is bekend vir sy wonderlike vakansie gevoel en sonnige klimaat wat elke jaar miljoene besoekers lok.

Vakansiegangers geniet die pragtige wye strande, die seelewe en jy kan selfs dolfyne te sien kry. Die promenade wandelpad word sterk aanbeveel want dit gee jou 'n pragtige uitsig van Umhlanga van die een kant na die ander.

Branderplank ry, snorkel, wind “surfing”, visvang of ‘n rit op 'n skiboot is net 'n paar van die aktiwiteite wat 'n mens kan geniet op die strand.

Umhlanga spog ook met onvergeetlike en gedenkwaardige plekke soos die Portnet vuurtoring en die immer bekende Oyster Box Hotel. Ander groot aantrekkings is Granny’s Pool, die Hawaan Inheemse Woud plus Gateway “Theatre of Shopping” wat ‘n MOET SIEN is!.

As jy dit geniet om te dobbel is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga.

Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane  binne maklike bereik.

Soos jy kan sien is Umhlanga die plek om te wees, ingestel op vakansiegangers.

 

5 Glitter Bay fasiliteite:

  • Kapasiteit 5 persone (1x koningin bed, 1x stapel bed, 1x enkel bed).
  • 1 badkamer (slegs stort)
  • Kombuis ten volle toegerus (mikrogolf, skottelgoedwasser).
  • Kluis
  • Volle voor-uitsig oor die see.
  • Gratis Wifi
  • Volle DStv word voorsien.
  • Lugversorging / dakwaaiers.
  • Direkte toegang tot promenade / hoof strande.
  • Veilige oop baai parkerings.
  • Strand handdoeke en toiletware word nie voorsien nie
  • Ten volle toegeruste wassery op die perseel.
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Reptielpark (minder as 20km)
  • Restaurant (minder as 5km)
  • Bootritte (minder as 5km)
    • Motorhuur (minder as 20km)
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    102078 besigtings sedert 05 Oct, 2007.
    Laas opgedateer op 31 Oct, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    5 Glitter Bay
    April 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 17
      1/17 - Patio with braai allowed
    • 2 of 17
      2/17 - Kitchen with breakfast nook
    • 3 of 17
      3/17 - Lounge
    • 4 of 17
      4/17 - Lounge Views
    • 5 of 17
      5/17 - Living Area
    • 6 of 17
      6/17 - Kitchen
    • 7 of 17
      7/17 - Main bedroom
    • 8 of 17
      8/17 - Main bedroom views
    • 9 of 17
      9/17 - Bathroom
    • 10 of 17
      10/17 - Kids Bedroom that sleeps 3
    • 11 of 17
      11/17 - Views from the patio
    • 12 of 17
      12/17 - Glitter Bay Building
    • 13 of 17
      13/17 - Communal braai area
    • 14 of 17
      14/17 - Umhlanga Iconic Coastline
    • 15 of 17
      15/17
    • 16 of 17
      16/17
    • 17 of 17
      17/17
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    5 Glitter Bay - Umhlanga Rocks Verblyf.