Bly Plekke Logo
  • 1 of 18
    1/18 - Sea Views from Patio
  • 2 of 18
    2/18 - Patio and seating
  • 3 of 18
    3/18 - Lounge with gorgeous Sea Views
  • 4 of 18
    4/18 - Living Area and Views
  • 5 of 18
    5/18 - Dining Area
  • 6 of 18
    6/18 - Kitchen
  • 7 of 18
    7/18 - Main Bedroom with Seaview
  • 8 of 18
    8/18 - Main Bedroom
  • 9 of 18
    9/18 - Main Bedroom En-suite
  • 10 of 18
    10/18 - 2nd Bedroom
  • 11 of 18
    11/18 - 3rd Bedroom
  • 12 of 18
    12/18
  • 13 of 18
    13/18 - Braai Area at Pool
  • 14 of 18
    14/18
  • 15 of 18
    15/18 - Iconic Lighthouse and Wishbone Pier
  • 16 of 18
    16/18
  • 17 of 18
    17/18
  • 18 of 18
    18/18
  • 1 of 18
  • 2 of 18
  • 3 of 18
  • 4 of 18
  • 5 of 18
  • 6 of 18
  • 7 of 18
  • 8 of 18
  • 9 of 18
  • 10 of 18
  • 11 of 18
  • 12 of 18
  • 13 of 18
  • 14 of 18
  • 15 of 18
  • 16 of 18
  • 17 of 18
  • 18 of 18
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:66 Lagoon Drive, Umhlanga, Durban, KwaZulu-Natal
Kontak:Bonny Williamson
Cell  :+27-83-4155650

Uitleg Slaapgeriewe
  • 13 Glitter Bay (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
Bladsy Statistieke
25372 besigtings sedert 07 Aug, 2015.
Laas opgedateer op 06 Sep, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Selfsorg woonstel akkommodasie in Umhlanga Rocks. Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandelpad  en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area.

Jy kan die atmosfeer van hierdie kusdorpie geniet met al die beste geriewe op jou voorstoep. Die woonstel word daagliks gediens (behalwe oor naweke en openbare vakansiedae). Die woonstel, wat oor die Indiese Oseaan uitkyk, bestaan uit 'n groot oopplan sitkamer en eetkamer, ten volle toegeruste kombuis, 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim patio.

Umhlanga is bekend vir sy wonderlike vakansie gevoel en sonnige klimaat wat elke jaar miljoene besoekers lok.

Vakansiegangers geniet die pragtige wye strande, die seelewe en jy kan selfs dolfyne te sien kry. Die promenade  word sterk aanbeveel want dit gee jou 'n pragtige uitsig van Umhlanga van die een kant na die ander.

Branderplank ry, snorkel, wind surfing, visvang of ‘n rit op ‘n skiboot is net ‘n paar van die aktiwiteite wat ‘n mens op die strand kan geniet.

Umhlanga spog ook met onvergeetlike en gedenkwaardige plekke soos die Portnet vuurtoring en die immer bekende Oyster Box Hotel. Ander groot aantrekkings is Granny’s Pool, die Hawaan Inheemse Woud plus Gateway “Theatre of Shopping” wat ‘n MOET SIEN is!.

As jy dobbel geniet is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 'n 10 minute se ry vanaf Umhlanga.

Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane  binne maklike bereik.

Soos jy kan sien is Umhlanga die plek om te wees, ingestel op vakansiegangers.


13 Glitter Bay Fasiliteite:

  • kapasiteit 6 persone (2 x dubbel beddens & 2 x enkel beddens)
  • 2 badkamers (1 bad & 2 storte)
  • Kombuis ten volle toegerus (mikrogolf, stoof)
  • Kluis
  • Volle uitsig oor die see
  • Braai op patio
  • Volledige DStv word voorsien
  • Direkte toegang tot promenade / hoof strande
  • Veilige onderdak parkering
  • Ten volle toegeruste wassery op die perseel
  • WiFi
Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    25372 besigtings sedert 07 Aug, 2015.
    Laas opgedateer op 06 Sep, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    13 Glitter Bay
    March 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 18
      1/18 - Sea Views from Patio
    • 2 of 18
      2/18 - Patio and seating
    • 3 of 18
      3/18 - Lounge with gorgeous Sea Views
    • 4 of 18
      4/18 - Living Area and Views
    • 5 of 18
      5/18 - Dining Area
    • 6 of 18
      6/18 - Kitchen
    • 7 of 18
      7/18 - Main Bedroom with Seaview
    • 8 of 18
      8/18 - Main Bedroom
    • 9 of 18
      9/18 - Main Bedroom En-suite
    • 10 of 18
      10/18 - 2nd Bedroom
    • 11 of 18
      11/18 - 3rd Bedroom
    • 12 of 18
      12/18
    • 13 of 18
      13/18 - Braai Area at Pool
    • 14 of 18
      14/18
    • 15 of 18
      15/18 - Iconic Lighthouse and Wishbone Pier
    • 16 of 18
      16/18
    • 17 of 18
      17/18
    • 18 of 18
      18/18
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    13 Glitter Bay - Umhlanga Rocks Verblyf.