Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - View of Unit
  • 2 of 12
    2/12 - Entrance to Complex
  • 3 of 12
    3/12 - Living Area
  • 4 of 12
    4/12 - Lounge and Dining room
  • 5 of 12
    5/12 - Kitchen
  • 6 of 12
    6/12 - Kitchen
  • 7 of 12
    7/12 - Bedroom 2
  • 8 of 12
    8/12 - Bedroom 3
  • 9 of 12
    9/12 - Main Bedroom
  • 10 of 12
    10/12 - 2nd Bathroom
  • 11 of 12
    11/12 - Wet Room
  • 12 of 12
    12/12 - Wet Room
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:McKenzie Street, St. Lucia, Zululand, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Wayne Spear
Fax  :+27-11-3977616
Cell  :+27-82-4506654

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • 42 The Bridge St Lucia (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
51553 besigtings sedert 13 Oct, 2005.
Laas opgedateer op 07 Apr, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

42thebridge-afr

Akkommodasie

Die eenheid is geleë op die 1ste vloer, en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers (hoof en-suite), ‘n oopplan sitkamer en eetkamer, 'n onderdak balkon en kombuis. Die eenheid word daagliks gediens,is ten volle toegerus insluitendende linne (sluit nie handdoeke in nie), en is lugverkoeld.

Akkommodeer 6 mense soos volg: (1 dubbelbed en 4 enkel beddens). ‘n Vrieskas is beskikbaar en DStv (beperkte kanale), die kompleks is luuks, met 24-uur sekuriteit, ‘n tennisbaan, swembad, muurbalbaan, wassery, en 'n kaai op die vleiland (“estuary”).

St Lucia

St Lucia is die ideale plek om weg te kom van alles en te ontspan in die rustigheid van die natuur, maar met moderne geriewe naby. As jy lief is vir visvang en die natuur en pragtige rustige strande, dan is dit die plek om te wees.

St Lucia is 'n klipgooi weg van die “World Heritage site” die "Greater St Lucia Wetland Park" en binne 50km van die Umfolozi / Hluhluwe Natuur Reservaat. Dit is 'n ideale basis om die pragtige toeriste aantreklikhede en natuurskoon te verken.

Die St Lucia dorp het restaurante, kroeë, winkels wat van visvang tot boetieks insluit.

Die Greater St Lucia Wetland Park

As snorkel, voëlkyk, spies visvang (“spear fishing”), wilds-besigtiging, en terugkeer na die natuur jou gelukkig maak, sal jy 'n uitstappie na Kaap Vidal baie geniet. ‘n 32 Km lang teerpad neem jou deur die natuur reservaat, wat met 4 van die Groot 5 spog. Die pad sal jou tot by een van die beste snorkel plekke aan die kus bring.

Met die skoonheid van die natuur rondom jou, sal jy in staat wees om pragtige voëls te sien, soos die “Livingston”, “Purple and Crested” Loerie, Visarend en die “Goliat Heron”, om net 'n paar van die meer as 500 spesies voëls in die gebied te noem.

Ander aktiwiteite

Uitstekende hengel vanaf die rotse en die strand. Walvisse kyk in die winter maande. Diepsee hengel, Skilpad toere (November-Januarie), en Krokodil- en Seekoei toere.

Fasiliteite
  • Tuimeldroër
  • Tennisbaan
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Muurbalbaan
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Meer op die terrein
  • Perdry (minder as 5km)
  • Visvang op die terrein
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Wasmasjien
Maak Google Map oop
    Naby gelee interessante plekke
    (In 'n reguit lyn. Pad afstand sal verskil.)

    42 The Bridge verskyn in die volgende afdelings:

    St Lucia Selfsorg Vakansie Woonstelle St Lucia Selfsorg Akkommodasie

    Bladsy Statistieke
    51553 besigtings sedert 13 Oct, 2005.
    Laas opgedateer op 07 Apr, 2025.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    42 The Bridge
    April 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 12
      1/12 - View of Unit
    • 2 of 12
      2/12 - Entrance to Complex
    • 3 of 12
      3/12 - Living Area
    • 4 of 12
      4/12 - Lounge and Dining room
    • 5 of 12
      5/12 - Kitchen
    • 6 of 12
      6/12 - Kitchen
    • 7 of 12
      7/12 - Bedroom 2
    • 8 of 12
      8/12 - Bedroom 3
    • 9 of 12
      9/12 - Main Bedroom
    • 10 of 12
      10/12 - 2nd Bathroom
    • 11 of 12
      11/12 - Wet Room
    • 12 of 12
      12/12 - Wet Room
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    42 The Bridge - St Lucia Verblyf.