Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
  • 2 of 12
    2/12 - Ballito Self Catering Apartment Accommodation
  • 3 of 12
    3/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
  • 4 of 12
    4/12 - View from beach
  • 5 of 12
    5/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
  • 6 of 12
    6/12
  • 7 of 12
    7/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
  • 8 of 12
    8/12 - Les Palmiers 13, Ballito - Self Catering Apartment Accommodation
  • 9 of 12
    9/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
  • 10 of 12
    10/12 - Ballito Self Catering Apartment Accommodation
  • 11 of 12
    11/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
  • 12 of 12
    12/12 - Les Palmiers 13, Ballito - Self Catering Apartment Accommodation
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
*Vanaf R1900
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:96 Compensation Beach Road, Ballito, North Coast, KwaZulu-Natal
Kontak:Jaco Pieters
Fax  :+27-18-5710573
Cell  :+27-83-7015108

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • Les Palmiers 13 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - single, single
Bladsy Statistieke
55871 besigtings sedert 17 Aug, 2012.
Laas opgedateer op 21 Mar, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Die luukse drie slaapkamer, 2 badkamer woonstel is op die 4de vloer, en reg op die strand met 'n skouspelagtige uitsig oor die see. Die bekende “Granny’s Pool” is aan die voorkant van die woonstel, waar dit is baie veilig vir kinders is om te swem, en hulle kan dopgehou word vanaf die balkon. Die Ballito hoofstrand is net 'n paar meter weg.

Die hoofslaapkamer is en-suite met 'n volle badkamer, toilet, bad, stort en 'n koningin grootte bed. Die 2de slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 3 slaapkamer het 2 enkel beddens.

Linne en duvets word verskaf vir die beddens. Badhanddoeke word voorsien, maar bring jou eie strandhanddoeke. Daar is dakwaaiers in al die slaapkamers en sitkamer.

Oopplan kombuis, eetkamer met 6 sitplek tafel en pragtig gemeubileerde sitkamer met TV en volle DSTV pakket. Die groot balkon (reg rondom), met braai en patio meubels het skuifdeure uit die sitkamer en al drie slaapkamers.

Die moderne kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas / vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, broodrooster, ketel, breekgoed, en eetgerei.

In die tuin is 'n swembad .Veilige motorhuis vir 1 voertuig en oop parkering vir gaste. Daar is 'n hysbak in die kompleks. Toegang tot die kompleks en die see is deur afstand beheer.

'n Daaglikse vloerdiens is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Die eenheid kan 'n maksimum van 6 mense, met kinders ingesluit, akkommodeer.

Meer as ses (6) persone, kinders ingesluit ,sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat, sonder terug betaling

STRENG GEEN STUDENTE OF MATRIKULANTE WORD TOEGELAAT NIE. HULLE SAL GEVRA WORD OM DIE PERSEEL ONMIDDELLIK TE ONTRUIM.

Vir kansellasies - die woonstel moet weer uit verhuur word, vir dieselfde tydperk, vir ‘n terug betaling.

Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien
  • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
  • Tuimeldroër
  • Buite swembad
  • DVD speler
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    55871 besigtings sedert 17 Aug, 2012.
    Laas opgedateer op 21 Mar, 2025.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Les Palmiers 13
    April 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 12
      1/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
    • 2 of 12
      2/12 - Ballito Self Catering Apartment Accommodation
    • 3 of 12
      3/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
    • 4 of 12
      4/12 - View from beach
    • 5 of 12
      5/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
    • 6 of 12
      6/12
    • 7 of 12
      7/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
    • 8 of 12
      8/12 - Les Palmiers 13, Ballito - Self Catering Apartment Accommodation
    • 9 of 12
      9/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
    • 10 of 12
      10/12 - Ballito Self Catering Apartment Accommodation
    • 11 of 12
      11/12 - Self Catering Apartment Accommodation in Ballito
    • 12 of 12
      12/12 - Les Palmiers 13, Ballito - Self Catering Apartment Accommodation
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Les Palmiers 13 - Ballito Central Verblyf.