Die villa het 4 slaapkamers met lugversorging (verwarming & verkoeling) en drie badkamers. Twee van die slaapkamers het en-suite badkamers (bad en stort) en koningin-grootte beddens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hathaway, Southbroom is aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë, en is net 'n klipgooi weg van die uitgestrekte goue strand, 'n pragtige getypoel, en die grasbanke van Southbroom se hoof strand en Riptide Restaurant. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
11 Sha Bay is ‘n selfsorg vakansiewoonstel op die grondvloer van ‘n sekuriteits komplex 500m van die bekende Lucien Strand in Manaba. Die woonstel is ideaal vir gesinne op soek na gerieflike verblyf asook vir gesinne met kinders wat lekker in die privaat …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vans View is ‘n selfsorg vakansiewoonstel op die grondvloer van ‘n sekuriteits komplex 500m van die bekende Lucien Strand in Manaba. Die woonstel is ideaal vir gesinne op soek na gerieflike verblyf asook vir gesinne met kinders wat lekker in die privaat …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie pragtige oord is hoog geleë, wat ‘n pragtige uitsig oor die binneland en die see tot gevolg het. Die oord is geleë tussen Southbroom en Margate met 'n verskeidenheid van pragtige strande in die omgewing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie selfsorgverblyf is verfrissend en verskillend. Geleë in Marina Coast aan die Suidkus, langs die skilderagtige kuslyn van Southbroom. Dit is die perfekte, luukse vansieplek vir ‘n wegbreek na die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.