Bly Plekke Logo
  • 1 of 14
    1/14
  • 2 of 14
    2/14
  • 3 of 14
    3/14 - Open plan kitchen
  • 4 of 14
    4/14 - Lounge area / dining area
  • 5 of 14
    5/14
  • 6 of 14
    6/14
  • 7 of 14
    7/14
  • 8 of 14
    8/14
  • 9 of 14
    9/14
  • 10 of 14
    10/14
  • 11 of 14
    11/14
  • 12 of 14
    12/14
  • 13 of 14
    13/14
  • 14 of 14
    14/14
  • 1 of 14
  • 2 of 14
  • 3 of 14
  • 4 of 14
  • 5 of 14
  • 6 of 14
  • 7 of 14
  • 8 of 14
  • 9 of 14
  • 10 of 14
  • 11 of 14
  • 12 of 14
  • 13 of 14
  • 14 of 14
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Lewin Road, Southbroom, Hibiscus Coast, KwaZulu Natal South Coast, South Africa
Kontak:Hayley Wilson
Cell  :+27-72-2634759

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Uitleg Slaapgeriewe
  • Hathaway 7 (Slaap 0) x 1
    Bladsy Statistieke
    55527 besigtings sedert 22 Mar, 2005.
    Laas opgedateer op 02 Nov, 2022.
    First year listed on WhereToStay.co.za

    Hathaway, Southbroom is aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë, en is net 'n klipgooi weg van die uitgestrekte goue strand, 'n pragtige getypoel, en die grasbanke van Southbroom se hoof strand en Riptide Restaurant. Vir die gholf entoesias is die Suidkus en omliggende area ‘n paradys. Die bekende Southbroom gholfbaan is net ‘n paar minute weg en baie restaurante, winkels en natuur reservate is 'n kort rit weg. Southbroom is 15 minute vanaf die “Wild Coast Sun”.

    Hierdie selfsorg villa inspireer vrede en rustigheid en waarborg 'n ontspannende “wegkom”. Dit is lugverkoeld en is toegerus met wit teëls, en skoon, minimalistiese lyne. Familiegroepe kan ‘n gemaklike, huislike, en privaat omgewing van hoë gehalte geniet.'n Goed toegeruste kombuis beskik oor al die toestelle wat ‘n mens sou verwag en sluit 'n wassery in met ‘n wasmasjien en droër. Daar is 'n onderdak stoep met braai area wat lei na 'n tuin wat pragtig in stand gehou is en ook omhein is.

    Die boonste vlak bestaan uit ‘n hoofslaapkamer (koning grootte bed) met ‘n volledige en-suite badkamer (stort, bad en toilet); koningin grootte tweede slaapkamer (dubbel of twee enkel beddens, afhangende van jou behoefte) met ‘n volle badkamer reg oor die kamer (stort, bad en toilet); dubbel grootte derde slaapkamer met stapelbed met ruimte vir ‘n ekstra opslaan bed. Hierdie kamer is baie geskik vir kinders. Beide hoof- en tweede slaapkamers loop uit op die boonste balkon met ‘n uitsig oor die tuin, pragtige inheemse bome en die see.

    Die volgende is ingesluit:
    Groot, gemaklike beddens opgemaak met vars skoon, kwaliteit linne spesiaal vir gaste. Lugversorging regdeur. Badhanddoeke, seep ens. plus vele ander basiese noodsaaklikhede. Goeie sekuriteit, insluitendende ingeboude kluis.  Weeklikse skoonmaak diens en linne word verander. Daaglikse skoonmaak van akkommodasie kan gereël word. 'n Ruim toesluit motorhuis.

    Wat om te bring: Houtskool, strand- handdoeke, kos!

    Fasiliteite
    • 4x4 / Motorfietsroetes ter plaatse
    • Tuimeldroër
    • Parkering op die terrein
    • Wasgeriewe
    • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
    • Strand (minder as 500 m)
    Maak Google Map oop
      Bladsy Statistieke
      55527 besigtings sedert 22 Mar, 2005.
      Laas opgedateer op 02 Nov, 2022.
      First year listed on WhereToStay.co.za
      Kaartaansig

      Satellietaansig
      Beskikbaarheids kalender

      Hathaway 7
      February 2025
      Sun
      Mon
      Tue
      Wed
      Thu
      Fri
      Sat
      26
      27
      28
      29
      30
      31
      1
      2
      3
      4
      5
      6
      7
      8
      9
      10
      11
      12
      13
      14
      15
      16
      17
      18
      19
      20
      21
      22
      23
      24
      25
      26
      27
      28
      1
      2
      3
      4
      5
      6
      7
      8
      Slide calendar from left to right

      Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

      Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

      Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

      Spesiale aanbiedings

      Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

      Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

      'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
      * Book Online
      • 1 of 14
        1/14
      • 2 of 14
        2/14
      • 3 of 14
        3/14 - Open plan kitchen
      • 4 of 14
        4/14 - Lounge area / dining area
      • 5 of 14
        5/14
      • 6 of 14
        6/14
      • 7 of 14
        7/14
      • 8 of 14
        8/14
      • 9 of 14
        9/14
      • 10 of 14
        10/14
      • 11 of 14
        11/14
      • 12 of 14
        12/14
      • 13 of 14
        13/14
      • 14 of 14
        14/14
      Listings

      Sign-up to our Great Escapes newsletter

      © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
      Hathaway 7 - Southbroom Verblyf.