Pinnacle Point Lodges bied selfsorgverblyf by die ongerepte Pinnacle Point Gholflandgoed, Mosselbaai in die Tuinroete. Pinnacle Point Gholflandgoed is gelys as een van die top 10 gholfbane in Suid-Afrika. Die landgoed bied 'n wye... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
55 Vista Bonita is 'n 2 slaapkamer, 1 badkamer, strandfront selfsorgwoonstel met direkte toegang tot die strand en uitsigte oor die see en Mosselbaai. direkte toegang tot die strand en wonderlike uitsigte oor die see sowel as Mosselbaai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Delta Sea Cottage is drieslaapkamerdupleks in sekuriteitskompleks aan die strandfront van Diazstrand tussen Hartenbos en Mosselbaai. (Slaap 8). Beheerde toegang tot die strand sowat 40m weg, nie nodig om te ry nie. Beheerde toegang tot sprankelende... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Alikreukel 39 bied selfsorgwoonstelverblyf in Hartenbos in die Tuinroete, Wes-Kaap. Hierdie luukse selfsorgwoonstel het twee slaapkamers; een met 'n luukse koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hartenbos - Bulhoek Ave 6 bied selfsorgverblyf in Hartenbos in die Tuinroete, Wes-Kaap. 'n Ruim selfsorghuis (slaap 8) in die dorpie Hartenbos, is 'n stil veilige klein dorpie, naby Mosselbaai. 750 m se stap na die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
De Branders Apartment 46 bied selfsorgwoonstelverblyf in Hartenbos in die Tuinroete, Wes-Kaap. Hierdie selfsorgwoonstel is op die strandfront geleë met skouspelagtige see-uitsigte. Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers (slaapplek vir 6). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vleesbaai Beach House (slaapplek vir tot 6 mense) bied selfsorg vakansieverblyf in Vleesbaai in die Tuinroete, Wes-Kaap. Vleesbaai is 'n kort entjie se ry vanaf Mosselbaai. Vleesbaai Beach House is 'n selfsorghuis met panoramiese uitsigte... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ananti @ Sea is in die baie skilderagtige Vleesbaai geleë, slegs 30 minute vanaf Mosselbaai wat 'n interessante besoek bied vir inkopies, casino, diepseehengel, restaurante, gholf en museum-entoesiaste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
323 Kusweg Tergniet bied selfsorgverblyf in die gewilde kusvakansiedorp Tergniet. Hierdie huis is op die strandfront geleë met ononderbroke see-uitsigte en het slaapplek vir 8 in gerief. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Argyle B1 bied selfsorgwoonstel met slaapplek vir 8 in Mosselbaai, Tuinroete, Wes-Kaap. Dié woonstel wat noord front is in Mosselbaai geleë, halfpad tussen die historiese Point Village en die oostelike punt van die Mosselbaai-hawe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Dié woonstel is in Diasstrand op die Tuin- en Walvis-roete geleë tussen Hartenbos en Mosselbaai. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met volledige toegangsbeheer en sekuriteit. Daar is ‘n hysbak in die verdieping gebou. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Boomplaatslaan 8 is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos, Wes-Kaap. Die woonstel het slaapplek vir 4 mense en bied 2 kamers asook 'n en suite-badkamer; die eerste kamer het 'n enkelstapelbed met die kombuis en leefarea gekombineer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die woonstel is goed toegerus en het twee slaapkamers - een met 'n dubbelbed en die ander een met twee enkelbeddens. Die woonstel kan vier persone huisves en is binne loopafstand vanaf die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sinfonie bestaan uit twee aparte selfsorg-gesinsvakansiewoonstelle elk met sy eie ingang en motorhuis. Hierdie selfsorgverblyf is in Tergniet, 'n klein dorpie tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier geleë. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Argyle B2 bied selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 in Mosselbaai en is stapafstand van die Punt, die hawe, getypoel, verskeie restaurante, koffiewinkels en vlooimarkte af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n DRIESLAAPKAMER woonstel met Noordaansig. Op die grondvloer met verstommende uitsig op die see van Mosselbaai. Reg langs die see, net omtrent 10 meter grasperk tussen die see en die eenheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Harties@Sea bied selfsorgverblyf in Hartenbos in die Tuinroete, Wes-Kaap. Hierdie pragtige kothuis is in Hartenbos geleë, tuiste van ATKV, wat in die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit geleë is, het sy eie ingang en privaat... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
WITHUIS selfsorg akkommodasie is geleë in die gewilde kusdorp Hartenbos op die wêreldbekende Tuinroete. WITHUIS bied bekostigbare akkommodasie vir paartjies en groter groepe van tot 22 mense. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The White House bied selfsorgverblyf aan die strand in Hartenbos in die Tuinroete, Wes-Kaap. Hierdie bekoorlike selfsorgkothuis is alles oor die uitsig ... 'n skouspelagtige 180° onbelemmerde uitsig oor die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.