Bly Plekke Logo
  • 1 of 13
    1/13 - See-uitsig vanaf Balkon - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
  • 2 of 13
    2/13 - Vooraangesig - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
  • 3 of 13
    3/13 - Buite Braai
  • 4 of 13
    4/13 - Kombuis
  • 5 of 13
    5/13 - Kombuis - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
  • 6 of 13
    6/13 - TV-Kamer
  • 7 of 13
    7/13 - TV-Kamer
  • 8 of 13
    8/13 - TV-Kamer - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
  • 9 of 13
    9/13 - Hoofslaapkamer
  • 10 of 13
    10/13 - Hoofslaapkamer - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
  • 11 of 13
    11/13 - 2de Badkamer
  • 12 of 13
    12/13 - 2de slaapkamer - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
  • 13 of 13
    13/13 - Hoofbadkamer
  • 1 of 13
  • 2 of 13
  • 3 of 13
  • 4 of 13
  • 5 of 13
  • 6 of 13
  • 7 of 13
  • 8 of 13
  • 9 of 13
  • 10 of 13
  • 11 of 13
  • 12 of 13
  • 13 of 13
*Vanaf R950
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Beach Boulevard East, Sea Breeze 2, Diaz beach, Mossel Bay, Western Cape, South Africa

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Bladsy Statistieke
17189 besigtings sedert 06 Dec, 2016.
Laas opgedateer op 19 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Sea Breeze 65 is 'n selfsorgwoonstel wat gehalte-verblyf vir die hele gesin bied. Die woonstel is in Diaz-strand op die Tuin en Walvisroete geleë en is net oor die straat van die strand af.

Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kamer maak oop op 'n balkon met lieflike see-uitsigte. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en beskik oor 'n stapelbed met 'n dubbelmatras onder en 'n enkelmatras bo.

Daar is 'n gesinsbadkamer met 'n stort-oor-bad.

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke bring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea is toegerus met gemaklike sitplekke en 'n TV. DStv is beskikbaar, gaste brin g hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die leefkamer het 'n ingeboude braai en daar is ook braaigeriewe buite.

Parkeerplek vir 2 voertuie wat agter mekaar stilhou - langs die eenheid beskikbaar.

Sea Breeze 65 is in 'n sekuriteitskompleks geleë. Binne stapafstand is 'n gemeenskaplike verhitte swembad (binnenshuis), waterwurm, restaurant en kroeg.

Algemene inligting

  • Daar is slaapplek vir 5 gaste
  • Parkeerplek vir 2 voertuie
  • Dstv beskikbaar - bring eie dekodeerders, simkaart en kabels
  • Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul handdoeke saambring.
  • Gebruik Koopkrag en elektrisiteit moet self aangevul
Fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    17189 besigtings sedert 06 Dec, 2016.
    Laas opgedateer op 19 Apr, 2023.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Sea Breeze 65
    February 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 13
      1/13 - See-uitsig vanaf Balkon - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
    • 2 of 13
      2/13 - Vooraangesig - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
    • 3 of 13
      3/13 - Buite Braai
    • 4 of 13
      4/13 - Kombuis
    • 5 of 13
      5/13 - Kombuis - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
    • 6 of 13
      6/13 - TV-Kamer
    • 7 of 13
      7/13 - TV-Kamer
    • 8 of 13
      8/13 - TV-Kamer - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
    • 9 of 13
      9/13 - Hoofslaapkamer
    • 10 of 13
      10/13 - Hoofslaapkamer - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
    • 11 of 13
      11/13 - 2de Badkamer
    • 12 of 13
      12/13 - 2de slaapkamer - Sea Breeze 65 self catering Diaz beach, Mossel Bay
    • 13 of 13
      13/13 - Hoofbadkamer
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Sea Breeze 65 - Diaz Beach, Mossel Bay Verblyf.