LIGGING:
Hierdie selfsorg woonstel is ideaal gelee en binne stapafstand vanaf die Punt, die hawe, getypoel, verskeie restaurant, koffiewinkels en vlooimarkte.
VERBLYF:
Drie slaapkamers
- Hoofslaapkamer: Dubbelbed, en suite badkamer met bad, toilet en wasbak
- Tweede slaapkamer: Twee enkelbeddens, deel ‘n badkamer (stort, toilet en wasbak) met die derde slaapkamer
- Derde slaapkamer: Twee enkelbeddens.
Twee badkamers:
- Hoof en suite: bad, toilet, wasbak
- Tweede badkamer: stort, toilet, wasbak
Kombuis:
- Toegerus met eetgerei, breekware en kombuisgereedskap
- Mikrogolfoond, stoof met oond, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroer
- Yskas met vrieskompartement
Eet/Sitkamer:
- Oop plan
- Netjies gemeubileer en gemaklik
- Wifi
- Televisie monitor
Afdak:
- Onderdak
- Ingeboude braai onderdak
Parkering:
- Onderdakparkering
- Toesluitgarage
- Beide reg by woonstel.
Binne stapafstand:
- Getypoel
- Restaurante
- Klein strand, waar kan snorkel, skulpe optel en sonbrand
- Vlooimark
- Koffiewinkels
- Hawe
- Vuurtoring by Cape St Blaize
- Klein akwarium
Mosselbaai bied ‘n skatkis van aktiwiteite. Verskeie buitelug aktiwiteite asook besienswaardighede wat die volgende insluit:
- Vuurtoring by Cape St Blaize
- Restaurante en koffiewinkels
- Daiz en Santos strande
- Diaz museum kompleks
- Robeiland
- Haai mini akwarium by die Punt
- Helikoperritte
- Oorblyfsels van vroeer inwoners van Mosselbaai by die Punt
- Sonsondergang bootritte
- Haaihok duik
- Staproetes
- Goeie gholfbaan
Bring asseblief
Let op die volgende:
- Geen troeteldiere word in die kompleks toegelaat nie
- Gaste mag slegs parkeer op die parkeerareas toegeken aan Argyle B1, slegs twee voertuie word toegelaat in die kompleks, hierdie reeling word streng deur die bestuursliggaam toegepas.
- Gaste betaal vir hul eie kragverbruik dmv ‘n voorafbetaalmeter
- Rook is verbode in die woonstel.
- Minimum verblyf van drie nagte