Bly Plekke Logo

Margate Verblyf

Wys 1 tot 20 van 90 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

Margate

Margate Vakansies - Suidkus, KZN
Kliek hier vir Margate Suidkus Akkommodasie

As U 'n ywerige visserman, branderplankryer, sonaanbidder, duiker ... of enigiemand wat heerlike strande, kuswoude, pragtige koraalriwwe, en eindelose sonnige dae geniet, dan is die sub-tropiese paradys van Margate, KwaZulu Natal die plek vir U en jou familie vakansies.

Die warm Indiese Oseaan wat langs Margate verby vloei, bied 'n natuurlike hawe vir 'n menigte van tropiese vis lewe op hierdiedie Suidkus koraalriwwe - Ideall vir uitstekende snorkel, en duik by die bekende Margate Protea Banks, met groot skole vis wat omkring is deur haaie en wat groot vreugde om skubaduikers bring. 

Dis nie net Suidkus visvang in Margate wat uitstekend is - die rotse is ryk aan mossels, alhoewel 'n lisensie nodig is om hulle te verwyder. Nuuskierige besoekers en plaaslike inwoners is in hul skik met die jaarlikse Suidkus sardientjieloop wat jaarliks plaasvind. Beskou as die grootste visskool op die aarde, dié miljarde klein silwer vissies lok talle groter spel vis, dolfyne, haaie, robbe, walvisse en 'n verskeidenheid voëllewe wat op soek is na 'n maklike ete. Die sardientjieloop langs aan Margate is ongetwyfeld een van die mees skouspelagtige mariene gebeure ter wereld.

Bekend as die voorste Suidkus strand waar inwoners en vakansie besoekers hul vakansies spandeer, Margate strand is die sentrum vir gerieflike naglewe, sowel as strandpartytjies.

Vir diegene wat 'n bietjie Suidkus inkopies verkies, spog Margate uitsonderlike kunsgalerye en handwerkwinkels. Bederf jouself met goeie kos in 'n Margate strand kafee, lekker eet vestigings, of kitskoswinkel.

Vir diegene wat nie net op die strand wil le en in die son bak, bied Margate ook ontspanning en watersportgeriewe insluitend roei, ski, kajak, duik, snorkel en diepsee visvang. Vir gholf liefhebbers, is Margate  Gholfklub beskik oor uitstekende setperke en volop met hoë bome en pragtige Suidkus natuurskoon.

Laer Suidkus gholfbane is 'n gesogte bestemming vir gholf entoesiaste. Die Natal Suidkus gholfbane strek vanaf Southbroom Gholfklub, tot by Selborne en Umdoni wat slegs sowat 40 minute van Durban is.

Besoek ook hierdie dorpe naby aan Margate:

Noord van Margate:

Manaba Beach - 2,3 km vanaf Margate Vakansieblyplekke
Uvongo - 4.55km van Margate swemstrand
St Michaels on Sea - 5.8km vanaf Margate hoofstrand
Shelly Beach - 7.7km vanaf Margate Vakansie verblyf
Oslo Beach - 16.8km vanaf Margatestrand
Port Shepstone - 20km vanaf Margate vakansieverblyf

Suid van Margate:

San Lameer - 11.4km vanaf Margate hoofstrand
Southbroom - 14.1km vanaf Margate hoofstrand
Marina Beach - 14.5km vanaf Margatestrand

Alternatiewe Suidkus aktiwieteite naby aan Margate:

Rondevoux Winkelsentrum (1.22km vanaf Margate)
Pure Venom Reptielpark (7.09km vanaf Margate)
Riverbend Krokodilplaas (7.59km vanaf Margate)
Frederika Nature Reserve (8.80km vanaf Margate)
Port Shepstone Winkelsentrum (15.00km vanaf Margate)
Port Shepstone Ligtoring (15.12km vanaf Margate)
Mpenjati Natuur Reservaat (15.60km vanaf Margate)
Natal Ruimte Sentrum (26.41km vanaf Margate)
Umtamvuna Natuur Reservaat (28.13km vanaf Margate)

WhereToStay Margate accommodation ranges from a variety of specific categories such as Margate self catering accommodation to Margate b and b accommodation and many more.

More sought after Margate accommodation categories include Margate pet-friendly and Margate wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these Margate accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The Margate pet-friendly accommodation and the Margate wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large Margate Hotels as well as small room only accommodation. Self catering Margate accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all Margate guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a Margate guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the Margate self catering and Margate b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of Margate B&B and Margate self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of Margate accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay Margate Akkommodasie wissel van `n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Margate selfsorg akkommodasie, Margate, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte Margate slaapplek kategoriee sluit in Margate troeteldier-vriendelike blyplekke en Margate rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Margate blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die Margate troeteldier-vriendelike verblyf en Margate rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Margate Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Margate. Margate selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle Margate gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal `n Margate gastehuis vra om `n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van Margate slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.

Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Margate blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.

TOUCH
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Margate Verblyf, South Coast
WTS App Browser