Ons luukse, dubbel verdieping grasdak Villa, is geleë binne die veilige grense van die pragtige Kruger Park Lodge, Sabie River, en net 7 minute se ry vanaf die ingang van die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons Gaste – Ons Vriende Dit is ons leuse en ons lewe daarvolgens! Rustic Butler is sedert 2009 in besigheid en ons sien uit daarna om julle te akkommodeer. Gedurende die afgelope jare het ons verbeter, moes improviseer, het uitgebrei en het doode …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thaba Tsweni Lodge beteken: “Berg van die bobbejaan”, as gevolg van ons plaaslike trop bobbejane (wat altyd van bo van die berg af op ons afkyk), en is geleë in Graskop, 30 km vanaf Sabie. In Sabie is baie restaurante en curio winkels. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Roca word deur die eienaars bestuur en is 'n 4-ster-boetiekgastehuis in ‘n luukse woonbuurt in Nelspruit. Verskeie van ons kamers, die ontbyt-area en swembad is geleë tussen 6 000 m² se subtropiese tuin, met ‘n asemrowende uitsig oor Nelspruit Natuurre …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.