Ons ligging is ideaal vir besigheid- en ontspannende verblyf, met maklike toegang na die hoofroetes. Keuse van bed en ontbyt of selfsorg. Veilige parkering op terrein. Ons strewe na goeie diens en billike tariewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom bly by Broadway Guesthouse, en wees verheug. Dié groot gastehuis is langs die Louis Leipoldt-hospitaal in Broadwaystraat in die stil woonbuurt Boston, Bellville, geleë. Bedryf as 'n gastehuis vir meer as 15 jaar... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
B's Place bied selfsorgwoonstelverblyf in Welgemoed naby Bellville, Kaapstad. Welgemoed is 'n stil en rustige area in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf bestaan uit 'n selfsorgwoonstel. Slaap 2 volwassenes wat deel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bay Splendour, geleë in 'n doodloopstraat, 10 minute se stap na die outydse sjarme van Simonstad, die hoofkwartier van die Suid-Afrikaanse Vloot. 'n Kusjuweel van vrede en rustigheid. Bay Splendour het 'n ruim, oopplan woonkamer en kombuis... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.