Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met ‘n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandelpad, strand en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Umhlanga Rocks is die mees gesogte vakansie bestemming in KwaZulu-Natal. Hierdie luukse selfsorg vakansie woonstel met ‘n ongelooflike uitsig oor die see, is geleë 'n paar honderd meter weg van Umhlanga se beskermde swemstrand, restaurante, winkels, kroeë …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As jy dobbel geniet is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga. Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane binne maklike bereik. Soos jy kan sien i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met ‘n uitsonderlike uitsig, direkte toegang tot die gewilde promenade-strand en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
22 Brons Beach is 'n pragtige strand-front woonstel geleë op Umhlanga se spog swem strand. Die eenheid het n uitsonderlike uitsig oor die see en het direkte toegang tot die gewilde strand promenade en swem strande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.