Bly Plekke Logo
  • 1 of 19
    1/19 - View from the Shaded patio
  • 2 of 19
    2/19 - Living Area and sea views
  • 3 of 19
    3/19 - Glitter Bay
  • 4 of 19
    4/19 - Sea views from Glitter Bay
  • 5 of 19
    5/19 - Sea views
  • 6 of 19
    6/19 - Lounge
  • 7 of 19
    7/19 - Dining area with Views
  • 8 of 19
    8/19 - Fully Equipped Kitchen
  • 9 of 19
    9/19 - Kitchen
  • 10 of 19
    10/19 - Main bedroom with ensuite and Sea Views
  • 11 of 19
    11/19 - Main bedroom ensuite bathroom
  • 12 of 19
    12/19 - 02nd Bedroom with sea views
  • 13 of 19
    13/19 - 3rd Bedroom
  • 14 of 19
    14/19 - Guest bathroom
  • 15 of 19
    15/19 - Patio
  • 16 of 19
    16/19 - Garden to soak up the sun
  • 17 of 19
    17/19
  • 18 of 19
    18/19
  • 19 of 19
    19/19
  • 1 of 19
  • 2 of 19
  • 3 of 19
  • 4 of 19
  • 5 of 19
  • 6 of 19
  • 7 of 19
  • 8 of 19
  • 9 of 19
  • 10 of 19
  • 11 of 19
  • 12 of 19
  • 13 of 19
  • 14 of 19
  • 15 of 19
  • 16 of 19
  • 17 of 19
  • 18 of 19
  • 19 of 19
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:66 Lagoon Drive, , Umhlanga Rocks, , KwaZulu Natal, , South Africa
Kontak:Bonny Williamson
Cell  :+27-83-4155650

Betalings Opsies
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • 8 Glitter Bay (Slaap 7) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - single, bunk
Bladsy Statistieke
187054 besigtings sedert 21 Feb, 2003.
Laas opgedateer op 17 Feb, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met ‘n uitsonderlike uitsig, 'n direkte toegang tot die gewilde promenade wandelpad, strand en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area.

Jy kan die atmosfeer van hierdie kusdorpie geniet met al die beste geriewe op jou voorstoep. Die woonstel word daagliks gediens (behalwe oor naweke en openbare vakansiedae). Die woonstel, wat oor die Indiese Oseaan uitkyk, bestaan uit 'n groot sitkamer, eetkamer hoek, ten volle toegeruste kombuis, 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim patio en 'n groot omheinde tuin met ‘n grasperk wat ‘n uitsig het oor die see en promenade. ‘n Wonderlike area waar jou kinders kan speel terwyl jy terugsit en skemerkelkies geniet( 'n unieke kenmerk vir 'n vakansie woonstel op Umhlanga se strand front).
Die woonstel is toegerus met 'n UPS (Uninterrupted Power Supply) wat jou WIFI Router en 1x lamp tydens beurtkrag van krag sal voorsien. Jy sal ook jou mobiele toestel of skootrekenaar vir stroomdoeleindes kan laai.

Umhlanga is bekend vir sy wonderlike vakansie gevoel en sonnige klimaat wat elke jaar miljoene besoekers lok.

Vakansiegangers sal die pragtige wye strande geniet asook die seelewe en jy kan selfs dolfyne te sien kry. Die promenade wandelpad word sterk aanbeveel want dit gee jou 'n pragtige uitsig van Umhlanga van die een kant na die ander.

Branderplank ry, snorkel, wind “surfing”, visvang en ‘n rit op 'n skiboot is net 'n paar van die aktiwiteite wat 'n mens kan geniet op die strand.

Umhlanga spog ook met onvergeetlike en gedenkwaardige plekke soos die Portnet vuurtoring en die immer bekende Oyster Box Hotel. Ander groot aantrekkings is Granny’s Pool, die Hawaan Inheemse Woud plus Gateway “Theatre of Shopping” wat ‘n MOET SIEN is!

As jy dobbel geniet is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 'n 10 minute se ry vanaf Umhlanga.

Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane binne maklike bereik.

Soos jy kan sien is Umhlanga die plek om te wees, ingestel op vakansiegangers.

8 Glitter Bay Fasiliteite:

  • WIFI
  • UPS vir WIFI Router en 1x lamp
  • 7 slaapplek (1x koninginbed, 1 dubbelbed, 1 enkelbed, 1 stapelbed)
  • 2 badkamers (1 bad & 2 storte)
  • Kombuis ten volle toegerus (mikrogolf,skottelgoedwasser)
  • Vol see-uitsig deurgaans vanaf die woonstel, en private ingange vanaf die hoof- en 2de slaapkamer asook die sitkamer,die patio en tuin
  • Webber braai op patio
  • Volledige DStv
  • Lugreëling
  • Direkte toegang tot promenade / hoof strande
  • Veilige oop baai parkerings
Fasiliteite
  • WiFi
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    187054 besigtings sedert 21 Feb, 2003.
    Laas opgedateer op 17 Feb, 2025.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    8 Glitter Bay
    March 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 19
      1/19 - View from the Shaded patio
    • 2 of 19
      2/19 - Living Area and sea views
    • 3 of 19
      3/19 - Glitter Bay
    • 4 of 19
      4/19 - Sea views from Glitter Bay
    • 5 of 19
      5/19 - Sea views
    • 6 of 19
      6/19 - Lounge
    • 7 of 19
      7/19 - Dining area with Views
    • 8 of 19
      8/19 - Fully Equipped Kitchen
    • 9 of 19
      9/19 - Kitchen
    • 10 of 19
      10/19 - Main bedroom with ensuite and Sea Views
    • 11 of 19
      11/19 - Main bedroom ensuite bathroom
    • 12 of 19
      12/19 - 02nd Bedroom with sea views
    • 13 of 19
      13/19 - 3rd Bedroom
    • 14 of 19
      14/19 - Guest bathroom
    • 15 of 19
      15/19 - Patio
    • 16 of 19
      16/19 - Garden to soak up the sun
    • 17 of 19
      17/19
    • 18 of 19
      18/19
    • 19 of 19
      19/19
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    8 Glitter Bay - Umhlanga Rocks Verblyf.