25 Kyalanga is 'n selfsorg woonstel op die tweede verdieping met drie slaapkamers en het 'n wonderlike see uitsig vanaf die oordek balkon, met 'n gasbraai vir jou genot. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glitter Bay is geleë op Umhlanga se Brons Strand en spog met ‘n uitsonderlike uitsig, direkte toegang tot die gewilde promenade-strand en swem strande, goeie sekuriteit en 'n pragtige gemeenskaplike swembad en braai area. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Bermudas is 'n pragtige strand- front kompleks geleë op Umhlanga se spog hoofstrand. Hierdie 9de vloer, ten volle gemeubileerde woonstel, bied ‘n skouspelagtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer en leefarea vir so vêr as wat die oog kan sien! Sonsopkoms …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As jy dit geniet om te dobbel is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga. Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane binne maklike bereik. Soos jy …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bronze Beach 24 is 'n pragtige strandfront woonstel geleë op Umhlanga se uitsoek swemstrand. Die eenheid het ‘n uitsonderlike uitsig oor die see en direkte toegang tot die gewilde strand promenade en swemstrande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
As jy dobbel geniet is Sibaya Casino die plek waar jy jou fortuin kan maak en die wiel kan laat draai. Hierdie vermaaklike ervaring is net 10 minute se ry vanaf Umhlanga. Vir die gholfspeler is Mount Edgecombe bane binne maklike bereik. Soos jy kan sien i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Besoek die Blyplekke Umhlanga Akkommodasie bladsy
Dit is ons missie om te soek na, en werf 'n wye verskeidenheid van geskikte Umhlanga Area verblyf, veral die meer gewilde kategorieë soos Umhlanga bed en ontbyt, Umhlanga Selfsorg akkommodasie, Umhlanga Gastehuis akkommodasie, en ander Umhlanga akommodasie soos selfsorg standhuis in Umhlanga Rocks.
Ons streef daarna om 'n mengsel van luukse Umhlanga akkommodasie en bekostigbare akkommodasie in Umhlanga aan te bied.
Afrikaans alternate search phrase - Umhlanga akommodasie of Umhlanga Rocks akomodasi of Umhlanga selfsorg akommodasie of Umhlanga gastehuis akommodasie of Umhlanga bed en ontbyt of Umhlanga Rocks b en b.