Bly Plekke Logo

Southbroom Verblyf

Wys 1 tot 20 van 73 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

Southbroom - South Coast, KwaZulu Natal  © WhereToStay

Southbroom

Southbroom Vakansies - Suidkus, KwaZulu Natal
Kliek hier vir Southbroom Akkommodasie Verblyf

Weggesteek op die sub-tropiese paradys van die KwaZulu-Natalse Suidkus, lê die rustige dorpie van Southbroom. Die uitstekende Southbroom strand en baai (beskerm deur haainette en gepatrolleer deur lewensredders gedurende skoolvakansies), het twee getypoele vir kinders om in te spat, sowel as 'n strandmeer wat veilige swem aanbied.

Tussen Oktober en April, sal besoekers aan Southbroom betower word deur die skuur swaeltjies van Southbroom Umkobi strandmeer, waar 'n enorme trop skuurswaels in die rietbeddings van Umkobi strandmeer by Southbroom slaap..In die somer bied die skuurswaeltjies 'n werklik skouspelagtige gesig vir die besoekers aan wanneer miljoene swaeltjies voor sononder vir die aand, aantree.

Vir die golf liefhebber, is Southbroom Gholfklub wat in dik inheemse woud geposisioneer is met 'n pragtige uitsig oor die Suidkus Indiese Oseaan. Southbroom Gholfklub is 'n unieke Natalse Suidkus gholfbaan ontwerp om jou vaardighede te toets op die skoonvelde en sukkelveld van hierdie wonderlike versorgde 18 putjie syfer 72.gholfbaan.

Ander aktiewiteite in en rondom Southbroom, Suidkus:

Frederika Natuur Reservaat - grens aan die Southbroom-gholfbaan skoonvelde.
Riverbend Krokodilplaas - het meer as 200 Nylkrokodille op mekaar in hierdie natuurlike water omgewing.
Mac Piesangs Padstal - 'n heerlike uitstappie vir die hele gesin.
Ramsgate Skoenlappervallei - geniet 'n wonderlike verskeidenheid van vlinders binne 'n vlug koepel.
Uvongo Strandmeer - 'n gewilde bestemming vir duikers.
Uvongo Voëlpark - 'n ongelooflike Suidkus voël-park met deur-stap voëlhokke.
Beaver Creek Koffie en Café - ervaar die wêreld van koffie!

Dorpe Suidkus met Blouvlag strand status naby Southbroom:

Suidkus, Margate (14.4km vanaf Southbroomstrand)
Suidkus, Ramsgate (14.5km vanaf Southbroom strand)
Suidkus, Manabastrand (16.8km vanaf Southbroom strand)
Suidkus, Uvongo (17.4km vanaf Southbroom strand)

WhereToStay Southbroom accommodation ranges from a variety of specific categories such as Southbroom self catering accommodation to Southbroom b and b accommodation and many more.

More sought after Southbroom accommodation categories include Southbroom pet-friendly and Southbroom wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these Southbroom accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The Southbroom pet-friendly accommodation and the Southbroom wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large Southbroom Hotels as well as small room only accommodation. Self catering Southbroom accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all Southbroom guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a Southbroom guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the Southbroom self catering and Southbroom b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of Southbroom B&B and Southbroom self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of Southbroom accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay Southbroom Akkommodasie wissel van `n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Southbroom selfsorg akkommodasie, Southbroom, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte Southbroom slaapplek kategoriee sluit in Southbroom troeteldier-vriendelike blyplekke en Southbroom rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Southbroom blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die Southbroom troeteldier-vriendelike verblyf en Southbroom rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Southbroom Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Southbroom. Southbroom selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle Southbroom gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal `n Southbroom gastehuis vra om `n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van Southbroom slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.

Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Southbroom blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.

TOUCH
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Southbroom Verblyf, South Coast
WTS App Browser