Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Wee Ben - front view facing the sea
  • 2 of 8
    2/8 - Kitchen with ample work surface and double oven
  • 3 of 8
    3/8 - Dining area ideal for famiy time together
  • 4 of 8
    4/8 - Open plan lounge
  • 5 of 8
    5/8 - Sea facing bedroom with bathroom en-suite
  • 6 of 8
    6/8 - Sea facing covered verandah ideal for relaxing and dining
  • 7 of 8
    7/8 - Bathroom large shower, basin and w/c
  • 8 of 8
    8/8 - Sea facing front view with rolling lawns onto a private beach path
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:11 Park Drive, Southbroom, South Coast, KwaZulu-Natal,
Kontak:Mark Drummond
Cell  :+27-82-8819120

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • cottage (Slaap 10) x 1
    • Slaapkamer 1 - three quarter, three quarter
    • Slaapkamer 2 - three quarter, three quarter
    • Slaapkamer 3 - three quarter, three quarter
    • Slaapkamer 4 - three quarter, three quarter, three quarter, three quarter
Spesiale Kategorieë
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
Bladsy Statistieke
43212 besigtings sedert 12 Mar, 2010.
Laas opgedateer op 07 Feb, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Wee Ben is een van 'n klein, uitgesoekte groep van eiendomme, in Southbroom met direkte toegang tot lieflike, uitgestrekte strande. Net 5 minute se stap weg is 'n groot getypoel bekend as "Granny’s Pool", en 'n verdere 5 minute bring jou na die hoof Southbroom, haainet beskermde swemstrand, en strandmeer. ‘n Baie gewilde area vir branderplank ryers, roeiers, wind “surfers” en” kiteboarders”.

Vir gholf entoesiaste is die Southbroom gholfbaan ook net 5 minute weg. Die  pragtige Margate gholfbane is ook naby. Vir fietsry entoesiaste is daar 'n aantal goeie roetes in die nabyheid.

Wee Ben bied 'n gekombineerde eetkamer en leef area wat ruim is, en uitloop op 'n onderdak stoep, met ‘n uitsig oor die see. Die voorste grasperk bied 'n alternatiewe opsie as die strand, vir privaatheid en beskerming teen die wind. Daar is 4 slaapkamers, 3 en-suite met stort, wasbak en toilet, sowel as 'n ekstra badkamer met 'n antieke bad met bal en klou pote. Een slaapkamer, bekend as die “koshuis” het 4 gemaklike enkel beddens. Alle linne word voorsien vir 10 beddens.

Die kombuis is ten volle toegerus met breekware, eetgerei en ‘n skottelgoedwasser. Dit bied 'n dubbele ooghoogte oond,stoof en mikrogolf en genoeg werk spasie. Daar is ook 'n groot wasmasjien en tuimeldroër en voldoende yskas en vrieskas ruimte.

Daar is 'n 32" platskerm televisie en DSTV. Daar is geen hoëtroustel of radio stelsel nie.

Wee Ben het ook 'n inwonende opsigter, wat algemene skoonmaak take hanteer, en kan help met kos maak. Sy is in diens van die eienaar vir baie jare, en is 'n integrale deel van die huis.

Die eiendom het 3 toesluit motorhuise. Sekuriteit bestaan uit 3 “beams” in die tuin, gekoppel aan 'n alarm stelsel, wat onder toesig van 'n gewapende reaksie sekuriteits maatskappy is.

Wat om te bring:  Kruideniersware, handdoeke (bad en die see), visvang toerusting. (let wel: visvang lisensie vereis), houtskool, kaart en bord speletjies, en veerpyltjies.

Ons hoop jy kies Wee ben en kom geniet Southbroom, wat bekend staan as die "pêrel”  van die KZN Suidkus.

BELANGRIKE KENNISGEWING:

Die maksimum aantal gaste is 10, ongeag ouderdom en slaap reëlings. Indien meer gaste arriveer by Wee ben as wat bespreek voor is, en met meer as 10 mense, sal toegang tot die huis geweier word, en 100% van die betaalde gelde sal verbeur word.

Fasiliteite

  • Private tuinpadjie lei direk na die strand
  • Kombuis is goed toegerus met mikrogolf, dubbel ooghoogte oond en kookplaat
  • X3 Yskaste
  • X1 vrieskas
  • X1 Skottelgoedwasser
  • Wasgoed en tuimeldroër op die perseel
  • Braai toerusting op die perseel
  • X3 Toesluit motorhuise
  • Al die parkering op die terrein
  • Televisiestel en DSTV
  • Satelliet skottel
  • Klein toesluit kluis
  • Sekuriteit “beams” en gewapende reaksie
  • Ekstra  kamer
  • Strandmeer en hoof swemstrand (1km weg)
  • Uitstekende gholfbaan, kano’s, rolbal en tennisbane (minder as 5 km)
  • Reptiel park (minder as 5 km)
  • Restaurante (minder as 5 km)
Fasiliteite
  • WiFi
  • Wasmasjien
  • Tuimeldroër
  • Parkering op die terrein
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Visvang op die terrein
  • DSTV in kommunale gebied
  • Strand (absoluut op die strand)
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    43212 besigtings sedert 12 Mar, 2010.
    Laas opgedateer op 07 Feb, 2025.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Wee Ben
    February 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 8
      1/8 - Wee Ben - front view facing the sea
    • 2 of 8
      2/8 - Kitchen with ample work surface and double oven
    • 3 of 8
      3/8 - Dining area ideal for famiy time together
    • 4 of 8
      4/8 - Open plan lounge
    • 5 of 8
      5/8 - Sea facing bedroom with bathroom en-suite
    • 6 of 8
      6/8 - Sea facing covered verandah ideal for relaxing and dining
    • 7 of 8
      7/8 - Bathroom large shower, basin and w/c
    • 8 of 8
      8/8 - Sea facing front view with rolling lawns onto a private beach path
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Wee Ben - Southbroom Verblyf.