A Place in Thyme is teen die berghang in Vishoek geleë en bied verblyf in drie afsonderlike eenhede: die kothuis (slaapplek vir 5); Klein tiemie (slaap 2) en groot tiemie (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders; of 3 volwassenes.) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom bly in een van die oorspronklike plaasgeboue in Vishoek, Kaapstad binne 'n hanetreetjie van die strand af. Hierdie selfsorgwoonstel (slaapplek vir 6) bied ruim, goed ingerigte, luukse akkommodasie met manjifieke uitsigte oor Valsbaai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Tobago Heights is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers (slaapplek vir 4) in die Capri Village-area wat na die Noordhoekvallei kyk, wat strek tot by Noordhoek se 7 km-strand van wit sand en tot by Chapmans Peak-berg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg Villas met onbelemmerde uitsig oor die Noorhoek-Vallei van die Atlantiese Oseaan, bied privaatheid en gerief in 'n hedendaagse Afrika-omgewing. Neem 'n sonbad onder die Afrika-son langs die swembad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cat's Eye Cottage (geen rook), bestaan uit twee luukse eenhede, Cat's Eye Jewel en Cat's Eye Gem. Geleë in die hart van Vredekloof, sentraal en naby aan die N1 vir maklike toegang na die Wynlande, Kaapstad, SBS en die Waterfront. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Fantastiese 3-slaapkamerhuis direk geleë op 'n vlei by Imhoff's Gift in Kommetjie, net 'n paar minute van Langstrand en Noordhoekstrand af. Ons noem die huis "BUHLE" wat "pragtige huis" in Xhosa beteken - en dit is voorwaar... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Moonglow Guest House bied B&B-verblyf in Glencairn, teen die hange van die Simonstad-berge wat uitkyk oor Valsbaai. Daar is 6 goed ingerigte ensuite-slaapkamers, almal met see-uitsigte. 4 kamers het koninginbeddens en al die kamers het... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bay Splendour, geleë in 'n doodloopstraat, 10 minute se stap na die outydse sjarme van Simonstad, die hoofkwartier van die Suid-Afrikaanse Vloot. 'n Kusjuweel van vrede en rustigheid. Bay Splendour het 'n ruim, oopplan woonkamer en kombuis... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.