LekkeBly Boutique Loft, geleë aan Suid-Afrika se wilde Weskus, in die outentieke vissersdorpie Paternoster, is 'n nuwe instansie wat luukse verblyf teen bekostigbare tariewe bied. Dit is ongeveer 300 m vanaf die hoofstrand Mosselbank. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
J'aime la Mer (ek is lief vir die see), bied aan tot 4 gaste die geleendheid om reg op die strand in Paternoster te bly. Ideaal gelee, slegs 15m van die hoogwatermerk, is die losstaande eenheid... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Mer, (die see) bied gaste die geleentheid om in Paternoster, reg op die strand, slegs 15m van die hoogwatermerk te bly met asemrowende sonsondergange en uitsigte oor die eindlose strande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Paar minute se reistyd vanaf Paternoster na Farr Out (TGCSA 4 Star), is nie wat u eintlik vêr sal noem nie, maar as u by hierdie sanderige, bosveld-wildernis kom, sal dit werklik vir u afgeleë voel. Al knersende op teen die glinsterende skulp …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paternoster, Vredenburg, is een van die oudste dorpe aan die Weskus in die Kaap. As gevolg van streng ontwikkelings-riglyne, het die dorp sy egte atmosfeer behou met sy wit gekalkte huise teen die kobaltbloue Atlantiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.