Gwenor's Menage is 'n groot, pragtige, ruim en huislike strand toevlugsoord, ideaal vir familie vakansies. Dit is geleë op 'n prima strandfront perseel in die wonderlike Suidkus dorp, Ramsgate. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ramsgate Dunes is geleë op Marine Drive, 2km suid van Ramsgate Dorp of 5km suid van Margate. Die omliggende gebied is stil met geen groot hotelle of winkelsentrums in die nabyheid nie, en bied ‘n vakansie sonder daaglikse chaos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Gelëe reg op die strand met ‘n getypoel – direkte toegang. Kompleks bestaan uit 11 eenhede wat ten volle toegerus is. Ten volle ommuur met elektriese heining en toegangsbeheer hekke. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seascape at Safari is 'n 3 slaapkamer, 2 badkamer woonstel wat 6 mense kan akkommodeer. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n klein, veilige 3 verdieping gebou in ‘n parkagtige tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Geleë op die middelste verdieping van 'n 3-verdieping gebou wat pragtig in stand gehou word, het die woonstel 'n groot balkon met deure wat ten volle oopmaak vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer, wat 'n pragtige 180 grade see-uitsig. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Jy gaan verseker verlief raak op hierdie pragtige strandfront huis. Skuifdeure maak oop om ‘n heerlike binne/buite area met vars lug te skep, ideaal vir luilekker dae met ‘n boek in die skadu. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.