Hierdie is die ideale vakansie-huis (8 persone) om 'n ontspanne sorgvrye vakansie in Sedgefield te geniet. Die huis het 'n ruim oopplan woongebied, 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. 'n Groot bedekte stoep na 'n tuin, laat u toe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kiewietjie Cottage is gelee in die pragtige dorpie Sedgefield tussen Knysna en Wildernis. Ons bied die gaste 'n ruim gemaklike en volledig toegeruste eenhede …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vennebos Cottages bied 'n verskeidenheid selfsorgkothuise in 'n woud-omgewing naby Rheenendal, net 15 km vanaf Knysna in die Wes-Kaap se Tuinroete. Dit is die ideale ligging vir diegene wat wil ontspan en 'n bietjie vrede en stilte kry. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cliffhanger is 'n luukse berghut van hout, geleë op die kant van 'n steil hang, met 'n afgrond wat wegsak na die ongerepte, beboste vallei met sy aangrypende, onbesoedelde uitsig van die Outeniqua Berge. Die Hedge kothuis is 'n bekostigbare verblyf i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Oakhurst is een van die oorspronklike groot eiendomme van die Tuinroete geleë in die Wildernis-distrik, naby George. Daar is 11 verskillende selfsorg-eenhede beskikbaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Ou Handelspos - Gaste kan óf op 'n Bed & Ontbyt-, Selfsorg- of Slegs Bed-basis bespreek, afhangend van die kamer wat gekies word. Braaigeriewe is beskikbaar. Kinders en troeteldiere is welkom. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.