Kiewietjie Cottage is geleë in die pragtige dorpie Sedgefield tussen Knysna en Wildernis.
Ons bied die gaste 'n ruim gemaklike en volledig toegeruste eenhede. Ons is stapafstand van die lagoon aan die eenkant en die strand en restaurant aan die ander kant. Van die 2 slaapkamer eenhede het 'n uitsig oor die lagoon en berge.
Elke eenheid het sy eie private ingang en braai area. Die eenhede is volledig toegerus met yskas/vrieskas, mikrogolf, stoof en ketel en toaster en al die breekware. TV met dstv programme. Hier is 2 x 2 slaapkamer eenhede asook 'n batcholars vir reisigers of 2 volw met kids. Die batcholars het net 'n stort waar die 2 slaapkamer eenhede 'n bad met stort bokant die bad het.
Parkering is toesluit motorhuise en onderdak parkering vir die batcholars. Hier is trappe van die motorhuis na die eenheid. Die batcholars het geen trappe buite nie.
Hier is saterdae is groot plaas marki asook baie restaurante en fietry roetes en visvang en bootry. Ons is baie naby George en Knysna asook Buffelsbaai.
Sedgefield Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Sedgefield Self Catering Accommodation • Sedgehill (Sedgefield) Self Catering House, Cottage, Chalet Accommodation • Sedgehill (Sedgefield) Self Catering Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!