Vakansie of besigheid, bed-en-ontbyt of selfsorg... kom na At Villa Fig Guest House, geleë in die rustige Constantia-vallei en geniet die berguitsigte vanaf jou slaapkamer en balkon. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Barry Hall is in die blaarryke voorstad, Fresnaye aan die Atlantiese kus geleë. Die vier groot woonstelle en tuin-kothuis bied gratis Wi-Fi, sowel as vriendelike dagdiens. Dit laat u vry om in die weeksdae die Kaap met al sy glorie te geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hidden Way is ideaal vir die toeris en/of sakepersoon. Die Constantia Medi-Clinic is naby. Die miniwoonstel is 'n selfsorg-eenheid met 'n aparte, goed toegeruste kombuis. Tee, koffie en suiker word op 'n daaglikse basis voorsien... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Grande Kloof is 'n privaat besit en bedryf akkommodasie-instansie wat beide Bed & Ontbyt en Selfsorg opsies bied in 'n wonderlike vakansie ligging in die luukse woonbuurt Fresnaye, aan die Atlantiese kus in Kaapstad... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.