202 Laguna La Crete is ‘n volledig gemeubileerde selfsorgeenheid en is toegerus met die basiese daaglikse geriewe. Hierdie gerieflike akkommodasie het slaapplek vir 4 mense. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Twee mense kan in die huisie bly, die adres is 27 Green Lane in Umzumbe aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dit is 'n oulike netjies dorpie met 'n blouvlagstrand met lewensredders die hele jaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die grasdak chalets is smaakvol gemeubileer met 1 of 2 slaapkamers, ‘n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is ten volle toegerus en sluit ‘n mikrogolf, waaier en TV in (DStv beskikbaar as jy jou eie dekodeerder bring). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
72 Butleigh is 'n selfsorg, grondvloer woonstel geleë in die Butleigh kompleks (St. Michaels Manors). Woonstel akkommodasie in 'n dorpie geleë tussen Margate en Port Shepstone. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Breaker View bied 5 selfsorg eenhede aan waarvan 4 na die see front. Elke eenheid is nuut en smaakvol gemeubileer met pragtige vloer teels en word in 'n perfekte kondisie gehou. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.