Pragtige,ten volle toegeruste woonstel op Ramsgate se hoof “Blou Vlag” swem strand en strandmeer, op die Suidkus van Kwazulu Natal, Suid-Afrika.
3 Slaapkamers, kan 6 persone akkommodeer, met 2 vol badkamers, kombuis, sitkamer en stoep met Weber braai. Tuimeldroër, stoof, oond, yskas / vrieskas en mikrogolfoond.
DSTV ingesluit in fooi.
Kompleks sekuriteit 24 uur.
Swembad en wassery in kompleks.
Binne kort stap afstand van 'Blue lagoon' strand restaurant en die "Waffle hut”. Naby aan al die winkels. Ander besienswaardighede binne ry- afstand, sluit in winkelsentrums met teaters en restaurante, buite ontspanning sentrums, Wild Coast Casino, baie ander strande en 'n paar bekende gholfbane.
Ramsgate Self Catering Apartment, Flatlet Accommodation • Ramsgate Self Catering Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!