Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Breakerview Establishment
  • 2 of 20
    2/20 - Swimming pool
  • 3 of 20
    3/20 - View from unit 2
  • 4 of 20
    4/20 - Fishing boats coming in
  • 5 of 20
    5/20 - Action at sea
  • 6 of 20
    6/20 - Unit 4
  • 7 of 20
    7/20 - Unit 1
  • 8 of 20
    8/20 - Unit 6
  • 9 of 20
    9/20 - Unit 4
  • 10 of 20
    10/20 - Unit 6
  • 11 of 20
    11/20 - Unit 3
  • 12 of 20
    12/20 - Unit 6
  • 13 of 20
    13/20 - 2nd bedroom in Unit 3
  • 14 of 20
    14/20 - Unit 3
  • 15 of 20
    15/20 - Unit 4
  • 16 of 20
    16/20 - View from our deck
  • 17 of 20
    17/20 - View
  • 18 of 20
    18/20 - Some whale action
  • 19 of 20
    19/20 - Shad season
  • 20 of 20
    20/20 - Ariel view
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
*Vanaf R850
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Albert Meyer Drive, Shelly Beach, South Coast, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Belinda or Bruce
Tel  :+27-39-3157160
Fax  :+27-39-3157160
Cell (1) :+27-72-1330239
Cell (2) :+27-82-4588571

Betalings Opsies
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Uitleg Slaapgeriewe
  • Unit 1 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - bunk
  • Unit 2 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Unit 3 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - twin
  • Unit 4 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Unit 6 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
    • Slaapkamer 2 - bunk
Bladsy Statistieke
105703 besigtings sedert 29 Apr, 2005.
Laas opgedateer op 20 Jun, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Ons nooi u uit om net te kom ontspan en 'n vakansie te kom geniet wat lank aangename herinneringe sal oproep.

'n Manjefieke 180º seeuitsig vanaf ons groot houtdek wat ook uitkyk oor 'n lieflike groot swembad en braai gebied. Geniet die aktiwiteit van Shelly strand se klein hawe vir plesier ritte en diepseevisvang of ontspan net met die sagte geklots van die branders net 30m weg. Geniet 'n skemerkelkie terwyl jy uitkyk vir Dolfyne wat in die see baljaar of vroegoggend vir die "Boggelrug" Walvisse wat al langs die kus opswem.

Breaker View bied 5 selfsorg eenhede aan waarvan 4 na die see front. Elke eenheid is nuut en smaakvol gemeubileer met pragtige vloer teels en word in 'n perfekte kondisie gehou. Ten volle toegeruste kombuis, met 'n mikrogolf, yskas/vrieseenheid, 'n minie oond/stoof, volledige breek & eetware. Elke eenheid het ook 'n TV, dak waaiers en sy ie privte braai gebied. DSTV, lugversorging en onderdak parkering. Bed & Ontbyt is op versoek beskikbaar.

"Shelly Beach Craft Harbour" bied verskeie interessante aktiwiteite aan soos diepsee visvang, plesierritte, Dolfyn en Walvis besigtiging, diepsee duik - Protea Rif is veral bekend vir verskeie haaie. Shelly Sentrum is net 30m se kort stappie: Meer as 100 winkels, kettingwinkels, daar is flieks vir gesinsvermaak wanneer hulle wil weg kom van die son of as dit reen en ook goeie restaurante en koffiewinkels.

Ons het van die beste golfbane aan die Suidkus:

  • Margate Country Club (8km)
  • Port Shepstone Country Club (10km)
  • Southbroom Country Club (15km)
  • Wild Coast Country Club (30km)


Ander besienswaardighede vir die hele gesin:

  • "Pure Venom" Slangpark (10km)
  • "Crocodile Farm"
  • Snuiserywinkels
  • "Wild Coast Sun" (30km)
  • "Beaver Creek" Koffie Toere

 

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • B&B Network South Coast
  • AA Highly Recommended
Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Haaibesigtiging (minder as 10 km)
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • WiFi
Maak Google Map oop

    Breaker View Self Catering verskyn in die volgende afdelings:

    Shelly Beach Selfsorg Vakansie Woonstelle Shelly Beach Selfsorg Akkommodasie

    Bladsy Statistieke
    105703 besigtings sedert 29 Apr, 2005.
    Laas opgedateer op 20 Jun, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    Breaker View Self Catering
    April 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 20
      1/20 - Breakerview Establishment
    • 2 of 20
      2/20 - Swimming pool
    • 3 of 20
      3/20 - View from unit 2
    • 4 of 20
      4/20 - Fishing boats coming in
    • 5 of 20
      5/20 - Action at sea
    • 6 of 20
      6/20 - Unit 4
    • 7 of 20
      7/20 - Unit 1
    • 8 of 20
      8/20 - Unit 6
    • 9 of 20
      9/20 - Unit 4
    • 10 of 20
      10/20 - Unit 6
    • 11 of 20
      11/20 - Unit 3
    • 12 of 20
      12/20 - Unit 6
    • 13 of 20
      13/20 - 2nd bedroom in Unit 3
    • 14 of 20
      14/20 - Unit 3
    • 15 of 20
      15/20 - Unit 4
    • 16 of 20
      16/20 - View from our deck
    • 17 of 20
      17/20 - View
    • 18 of 20
      18/20 - Some whale action
    • 19 of 20
      19/20 - Shad season
    • 20 of 20
      20/20 - Ariel view
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    Breaker View Self Catering - Shelly Beach Verblyf.