Cape Cod Akkommodasie is ongeveer 800 meter van die strand geposisioneer op die heuwel met ‘n uitsig oor die Chintsa Baai en Riviermond. Omring deur inheemse plantegroei en ‘n groen gordel. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Haga Haga Resort, konferensiesentrum en selfsorg-cabanas is op die rand van die water geleë aan die pragtige Oos-Kaapse kus en slegs 45 minute se ry noord van Oos-Londen. Hier sal u gemak, goeie kos en vriendelike mense vind. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die huis het 4 slaapkamers waarvan 3 en-suite is, en die vierde het 'n badkamer langsaan. Daar is ook 'n aparte toilet en wasbak in die leefarea op die onderste verdieping. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die huis is geleë reg op die strand met jou eie privaat pad wat jou direk strand toe neem - dit is glad nie nodig om te ry nie! Die huis het 'n ruim oop- plan leefarea, met die kombuis, eetkamer en sitkamer op die boonste verdieping, wat uitloop op 'n be …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.