Haga Haga Resort, konferensiesentrum en selfsorg-cabanas is op die rand van die water geleë aan die pragtige Oos-Kaapse kus en slegs 45 minute se ry noord van Oos-Londen. Hier sal u gemak, goeie kos en vriendelike mense vind. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Angler en Antelope Gastehuis offer ‘n unieke ondervinding. Die gastehuis is gelee op ‘n ruim perseel in die hartjie van die dorp, en is veilig ingekamp. Ondervind ‘n gevoel van geskiedenis, met al die nodige moderne geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.