Blue Skies Country House bied gerieflike, huislike verblyf vir realistiese pryse. Geniet die vrede en rustigheid van ons 2 hektaar tuin, met ‘n sprankelende soutwater swembad en volop voëllewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Haga Haga Resort, konferensiesentrum en selfsorg-cabanas is op die rand van die water geleë aan die pragtige Oos-Kaapse kus en slegs 45 minute se ry noord van Oos-Londen. Hier sal u gemak, goeie kos en vriendelike mense vind. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Gebou met die draai van die vorige eeu (“turn of the Century”) - Sandflats Bed Paterson, is uitsonderlik en herinner aan 'n vervloë era. Ons bied skoon, en gemaklike kamers, met 'n verskeidenheid van fasiliteite vir die kieskeurige reisiger. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.