Gebou met die draai van die vorige eeu (“turn of the Century”) - Sandflats Bed Paterson, is uitsonderlik en herinner aan 'n vervloë era.
Ons bied skoon, en gemaklike kamers, met 'n verskeidenheid van fasiliteite vir die kieskeurige reisiger.
Geniet jou aandete in ons lapa - snuffel in die “Curio” Winkel, koel af in ons swembad of ontmoet van die plaaslike inwoners in ons vriendelike kroeg.
Ons is sentraal geleë binne 20 tot 30 minute se ry vanaf 7 Malaria-vrye wild reservate - alles 'n unieke Afrika ervaring.
Afrika begin hier - waar Toeriste Koning is.
Sandflats Bed en Ontbyt is maklik toeganklik vir:
Let wel:
Addo Bed & Breakfast Accommodation • Addo Wheelchair Friendly Accommodation • Addo Guest House Accommodation • Paterson Bed & Breakfast Accommodation • Paterson Wheelchair Friendly Accommodation • Paterson Guest House Accommodation
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!