Die Kierie Kwaak Selfsorg-kothuise is 4 km buite Stellenbosch geleë op 'n plaas in die pragtige, rustieke Jonkershoekvallei, wat deel vorm van 'n Wêrelderfenisgebied. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bertha's Place is 'n bekoorlike, ten volle toegeruste selfsorg-woonstel in die hart van die geskiedkundige Stellenbosch. Dit is geskik vir een tot vier persone. Dit het twee slaapkamers, 'n groot eet/sitkamer, 'n stoep en tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ervaar luukse en egtheid by ons privaat meenthuis in die hartjie van skilderagtige Stellenbosch in die Kaapse Wynlande. Ons luukse meenthuis met 3 slaapkamers is perfek vir lang verblyf of op reis, en akkommodeer gemaklik tot 5 - 6 gaste. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Stellenbosch Apartment is 'n twee-slaapkamer, selfsorg-woonstel naby aan die historiese midde-dorp van Stellenbosch. Dit is 'n woonstel op die grondvloer en het 'n pragtige tuin met braaigeriewe. Lughawe... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Aan-den-Weg bied selfsorgverblyf en B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande. Die warmste gasvryheid wag op jou by hierdie werkende wyn- en roosplaas in die Stellenbosch-distrik. Word wakker met die voëls wat in die ruim, pragtige tuin sing. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Slegs 5 minute se stap vanaf die dorpie Stellenbosch en die Universiteit. 10 stylvol versierde luukse, en suite-kamers, gemeubileer met pragtige oudhede en 'n tikkie Afrika. Lugversorger/verwarmer, satelliet-televisie, kroeg, tee/koffie... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.