Dit bestaan uit 2 meenthuise wat langs mekaar is, en is ongeveer 100 meter van ‘n direkte, privaat toegang tot die strand en 500 meter van die hoof swemstrand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
MiniVillas bied selfsorgverblyf met direkte toegang tot die strand, geleë op 'n pragtige ruim terrein met ‘n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die kothuis is 'n wonderlike gesinshuis op 'n stil, afgeleë strand. Dit het vyf slaapkamers en vier badkamers. Twee van die slaapkamers is en-suite. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sovereign Sands 37 is 'n stylvolle vier slaapkamer woonstel gebou in die duine, op die pragtige Blythedale Beach. Dit is ontwerp op drie vlakke, met die oop-plan leefarea op die boonste verdieping wat ‘n lieflike uitsig verseker. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.