Moon Shine on Whiskey Creek bied 'n verskeidenheid selfsorg-hutte in The Crags, net 10 minute vanaf Plettenbergbaai, 1000 myl van die werklikheid af, in die hartjie van die Tuinroete en naby al sy besienswaardighede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg akkommodasie beskikbaar in Keurboomstrand op die skilderagtige Tuinroete. Akkommodeer tot 10 mense (5 slaapkamers). Dit sluit ook die volgende unieke geriewe en kenmerke in: patio met ingeboude braai, toesluitmotorhuis, DStv... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kostaplenti is in Nature's Valley geleë wat omring is met inheemse bosse, berge, die strandmeer en die see. Dit het twee eenhede wat afsonderlik gehuur kan word. Kostaplenti is uniek geleë, slegs 30 meter vanaf die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.