Bly Plekke Logo
  • 1 of 21
    1/21 - 265 Forest Rd, Nature's Valley
  • 2 of 21
    2/21 - Main House Lounge
  • 3 of 21
    3/21 - Main House openplan dining room
  • 4 of 21
    4/21 - Main House Deck
  • 5 of 21
    5/21 - Main House Bedroom
  • 6 of 21
    6/21 - Main House Main bedroom en suite
  • 7 of 21
    7/21 - Outside Main House
  • 8 of 21
    8/21 - Deck
  • 9 of 21
    9/21 - Main House Braai Area at Night
  • 10 of 21
    10/21 - Braai Area
  • 11 of 21
    11/21 - Main House Bedroom
  • 12 of 21
    12/21 - Main House Bedroom
  • 13 of 21
    13/21 - Main House Kitchen
  • 14 of 21
    14/21 - Main House Bathroom
  • 15 of 21
    15/21 - Main House Bedroom
  • 16 of 21
    16/21 - Flat
  • 17 of 21
    17/21 - Flat Open Plan Lounge
  • 18 of 21
    18/21 - Flat main bedroom
  • 19 of 21
    19/21 - Flat Bedroom
  • 20 of 21
    20/21 - Flat Kitchen
  • 21 of 21
    21/21 - Flat Bathroom
  • 1 of 21
  • 2 of 21
  • 3 of 21
  • 4 of 21
  • 5 of 21
  • 6 of 21
  • 7 of 21
  • 8 of 21
  • 9 of 21
  • 10 of 21
  • 11 of 21
  • 12 of 21
  • 13 of 21
  • 14 of 21
  • 15 of 21
  • 16 of 21
  • 17 of 21
  • 18 of 21
  • 19 of 21
  • 20 of 21
  • 21 of 21
*Vanaf R2350
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender EnglishEnglish
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:265 Forest Drive, Natures Valley, Western Cape, South Africa
Kontak:Reservations
Cell  :+27-73-6877428

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • UNIT A HOUSE (Slaap 12) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - twin
    • Slaapkamer 4 - double
    • Slaapkamer 5 - twin
    • Slaapkamer 6 - twin
  • UNIT B APARTMENT (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - twin
    • Slaapkamer 3 - twin
    • Slaapkamer 4 - twin
Spesiale Kategorieë
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
36221 besigtings sedert 15 Sep, 2011.
Laas opgedateer op 01 Oct, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Kostaplenti is in Natures Valley geleë wat omring is met inheemse bosse, berge, die strandmeer en die see. Kostaplenti is uniek geleë, slegs 30 meter vanaf die strand en regoor die winkel/restaurant.

Die verblyf bestaan uit twee eenhede wat afsonderlik gehuur kan word.

Eenheid A: Die hoofhuis bestaan uit 6 slaapkamers en 6 badkamers (4 privaat) met slaapplek vir 12 persone. Dit is 'n dubbel-verdieping. Die boonste verdieping het 3 slaapkamers en 3 badkamers (2 privaat). 'n Groot woonkamer, eetkamer, kombuis, 'n dek rondom en ook 'n dek in die bome (derde verdieping), met verstommende uitsig op die berg en die see. Die grondvloer het 3 slaapkamers, 3 badkamers (2 privaat), woon/eetkamer, kombuis/waskamer. Daar is 'n braaigebied en 'n dwarslêer-tafel vir 16 persone onder die melkhoutbome.

Eenheid B: Die woonstel vir 8 persone. Dubbelverdieping. Boonster vloer met 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n woon/eetgebied en 'n oopplan kombuis wat lei na 'n dek. Die grondvloer het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Dit het sy eie braaigerief en parkering is heeltemaal privaat en weg van die hoofhuis; alhoewel die woonstel die buite waskamer, met 'n groot wasmasjien en tuimeldroër, met die hoofhuis deel.

Kostaplenti is 'n moderne selfsorg-verblyf, wat werklik, 'n baie gerieflike en ontspannende vakansie, met al die tuisgeriewe, bied.

'n Besoek aan Kostaplenti stel die gaste in staat om die baie voëls op die eiendom te geniet. Die Knysna-loerie is 'n gereelde besoeker, saam met nog baie ander. Bosbokke word ook dikwels gesien.

Natures Valley word erken as een van Suid-Afrika se 20 beste strande, met die gevolg dat daar 'n lewendige atmosfeer gedurende skoolvakansies heers. Tog is dit baie stil en rustig gedurende die res van die jaar. Geleë slegs 29 km vanaf Plettenbergbaai wat spog met baie goeie restaurante en winkels, het gaste die beste van twee wêrelde.

 
Fasiliteite
  • Wasmasjien
  • Tuimeldroër
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Natuurroete op die terrein
  • Bergfietsry
  • Wasgeriewe
  • Verwarmers
  • Visvang op die terrein
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
36221 besigtings sedert 15 Sep, 2011.
Laas opgedateer op 01 Oct, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Kostaplenti
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 21
    1/21 - 265 Forest Rd, Nature's Valley
  • 2 of 21
    2/21 - Main House Lounge
  • 3 of 21
    3/21 - Main House openplan dining room
  • 4 of 21
    4/21 - Main House Deck
  • 5 of 21
    5/21 - Main House Bedroom
  • 6 of 21
    6/21 - Main House Main bedroom en suite
  • 7 of 21
    7/21 - Outside Main House
  • 8 of 21
    8/21 - Deck
  • 9 of 21
    9/21 - Main House Braai Area at Night
  • 10 of 21
    10/21 - Braai Area
  • 11 of 21
    11/21 - Main House Bedroom
  • 12 of 21
    12/21 - Main House Bedroom
  • 13 of 21
    13/21 - Main House Kitchen
  • 14 of 21
    14/21 - Main House Bathroom
  • 15 of 21
    15/21 - Main House Bedroom
  • 16 of 21
    16/21 - Flat
  • 17 of 21
    17/21 - Flat Open Plan Lounge
  • 18 of 21
    18/21 - Flat main bedroom
  • 19 of 21
    19/21 - Flat Bedroom
  • 20 of 21
    20/21 - Flat Kitchen
  • 21 of 21
    21/21 - Flat Bathroom
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Kostaplenti - Nature's Valley, Garden Route Verblyf.
WTS App Browser