Guesthouse @ 56 is 'n elegante plattelandse gastehuis in Mooiplaats, Pretoria. Die gastehuis is gerieflik geleë in die Mooiplaats-area, suidoos van Pretoria, en net 4 km vanaf die M6 en 6 km vanaf die Silver Lakes Estate en Gholfbaan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Queensrest bied selfsorgverblyf in Queenswood Pretoria in Gauteng. Sentraal geleë in die gevestigde woonbuurt Queenswood, net 'n entjie van die Pretoriase sakekern af. 6 Selfsorg-eenhede om van te kies. (Eenhede het slaapplek vir 4 - 6 volwassenes). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Gevestig op 'n plot met twee grasdak, selfsorg/bed & ontbyt berghutte wat die gemak en gerief van u eie huis aanbied. Elkeen het 'n toegeruste kombuis met eie badkamer, skadukolle om te ontspan en/of om vleis te braai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Cottage is a grasdak-kothuis met 6 pragtige, gerieflike kamers vir jou verblyf in Midrand, Gauteng. Ons is klein en persoonlik, maar ook elegant en verwelkomend. Pragtige groot tuin gee 'n "uit die stad" atmosfeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.