Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
  • 2 of 20
    2/20 - Living and dining area
  • 3 of 20
    3/20 - Golden Room - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
  • 4 of 20
    4/20 - Out of city atmosphere
  • 5 of 20
    5/20 - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
  • 6 of 20
    6/20 - Welcome
  • 7 of 20
    7/20 - Dining area - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
  • 8 of 20
    8/20 - Study - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
  • 9 of 20
    9/20 - Bathroom en suite Golden Room
  • 10 of 20
    10/20 - Purple Room - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
  • 11 of 20
    11/20 - Bathroom en suite Purple Room
  • 12 of 20
    12/20 - Periwinkle Room - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
  • 13 of 20
    13/20 - Bathroom for Periwinkle Room
  • 14 of 20
    14/20 - Turquoise Room ideal for small family
  • 15 of 20
    15/20 - Bathroom ensuite for Turquoise Room
  • 16 of 20
    16/20 - Conference Venue - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
  • 17 of 20
    17/20 - Conference Venue
  • 18 of 20
    18/20 - Conference Venue
  • 19 of 20
    19/20 - Toilet area for conference venue
  • 20 of 20
    20/20 - Turquoise Room - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
*Vanaf R660
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:58 Austin Road, Glen Austin, Midrand, Gauteng, South Africa

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
  • Troue Akkommodasie
  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasie
Bladsy Statistieke
18329 besigtings sedert 09 May, 2014.
Laas opgedateer op 20 Apr, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

The Cottage is a grasdak-kothuis met 5 pragtige, gerieflike kamers vir jou verblyf in Midrand, Gauteng. Ons is klein en persoonlik, maar ook elegant en verwelkomend. Pragtige groot tuin gee 'n "uit die stad" atmosfeer.
24/7 Sekuriteit en veilige parkering.

Of jy op 'n besoek is in Gauteng as 'n vakansieganger, vir besigheid of opleiding, jou verblyf sal gerieflik wees en lank onthou word. The Cottage is ook baie gerieflik vir studente. Ontbyt is ingesluit.
Middag en aandete is beskikbaar op versoek. Besprekings vir die etes word vooruit benodig.

Fasiliteite:

  • Elke kamer het 'n DStv en ook tee- en koffie-fasiliteite, 'n verwarmer en 'n waaier.
  • Gratis WiFi Internet.
  • Wasgoeddiens beskikbaar.
  • Vervoer van en na die Gautrain-stasie en ook ander vervoer beskikbaar met vooruit besprekings.

Jy kan kies tussen die Goue kamer, op die eerste verdieping met 'n uitsig oor die groot tuin met 'n en suite-badkamer, instapkas en 'n balkon.

Die Periwinkle-kamer het 'n dubbelbed, lessenaar en private badkamer. Dié kamer is op die boonste vloer en het 'n uitsig oor die groot tuin.

Die pragtige en ruim Turquoise kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-stort asook 'n kombuisie en kan 3 persone huisves met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed.

Die Purple-kamer is op die grondvloer en het 'n privaat ingang en is geskik vir 'n familie met 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens asook 'n en suite-stortkamer.

Die Emerald-kamer is 'n lieflike kamer wat deel is van 'n aparte woonstelletjie langs The Cottage. Dit is op die eerste vloer, beskik oor 'n en suite-badkamer, en is net vir dames beskikbaar.

The Cottage is ideaal vir 'n klein besigheidsnaweek waar gaste saam wil bly en vergaderings kan in die ruim eetkamer geskied. 'n Buite lapa vir die somer is ook beskikbaar.
Gaste wie saam wil bly vir 'n naweek troue, kan The Cottage bespreek.

Konferensie fasiliteit

Op dieselfde perseel as The Cottage gastehuis.
‘n Moderne konferensie fasiliteit wat tot 50 kursusganges kan huisves.
Internet en oorhoofse projekter beskikbaar.
Eie toilet geriewe met ‘n lieflike lapa vir buite etes.
Glen Austin is ‘n voorstad in Midrand, Johannesburg en geleë tussen Pretoria en Johannesburg.
Midrand is ‘n moderne stad en het geweldig uitgebrei in die laaste dekade. Verskeidenheid van restaurante en sentrums. Die nuutste toevoeging is The Mall of Africa in Midrand.
The Cottage is slegs 30 min van OR Tambo Internasionale Lughawe en 8 min van die Midrand Gautrain Stasie.

Naby besienswaardighede:

  • Grand Central lughawe.
  • Lory Zoo Park.
  • Midstream Estate
  • Netcare Hospitaal
  • Gallagher convention Centre
  • SACAA (Suid Afrikaanse Lugwaart owerhed)
  • Gautrain Midrand Stasie
 
Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Parkering op die terrein
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Wasgeriewe
  • Internet fasiliteite
  • Kaggel
Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    18329 besigtings sedert 09 May, 2014.
    Laas opgedateer op 20 Apr, 2023.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Beskikbaarheids kalender

    The Cottage
    April 2025
    Sun
    Mon
    Tue
    Wed
    Thu
    Fri
    Sat
    30
    31
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    26
    27
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 20
      1/20 - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
    • 2 of 20
      2/20 - Living and dining area
    • 3 of 20
      3/20 - Golden Room - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
    • 4 of 20
      4/20 - Out of city atmosphere
    • 5 of 20
      5/20 - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
    • 6 of 20
      6/20 - Welcome
    • 7 of 20
      7/20 - Dining area - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
    • 8 of 20
      8/20 - Study - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
    • 9 of 20
      9/20 - Bathroom en suite Golden Room
    • 10 of 20
      10/20 - Purple Room - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
    • 11 of 20
      11/20 - Bathroom en suite Purple Room
    • 12 of 20
      12/20 - Periwinkle Room - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
    • 13 of 20
      13/20 - Bathroom for Periwinkle Room
    • 14 of 20
      14/20 - Turquoise Room ideal for small family
    • 15 of 20
      15/20 - Bathroom ensuite for Turquoise Room
    • 16 of 20
      16/20 - Conference Venue - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
    • 17 of 20
      17/20 - Conference Venue
    • 18 of 20
      18/20 - Conference Venue
    • 19 of 20
      19/20 - Toilet area for conference venue
    • 20 of 20
      20/20 - Turquoise Room - The Cottage Bed and Breakfast Midrand
    Listings

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
    The Cottage - Midrand Verblyf.