Chianti's Holiday Cottages is selfsorg eenhede. Ons is geleë in Kwa-Zulu Natal, op die pragtige Suidkus, in Port Edward - die laaste dorp op die Suidkus. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons beskik oor 'n nuut opgeknap vrystaande huis in 'n landgoed op 'n seefront, volledig gemeubileerd, met 6 slaapkamers en 4 badkamers (2 en suite). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Word wakker met die son wat opkom oor die warm Indiese Oseaan, of kyk na die dolfyne en walvisse vanaf jou balkon, sitkamer of hoofslaapkamer want hierdie akkommodasie het ‘n volle voor- uitsig oor die see. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Belle Kothuis is ‘n private familie vakansiehuis geleë aan die KwaZulu/Natal Suidkus in Leisure Bay. Hierdie huis is direk oorkant Kidds strand (tien tree van die tuin na die strand). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.